AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Tronkstraf vir besit van ivoor

’n Vonnis van 10 jaar tronkstraf is ’n Chinese burger opgelê wat met R1 miljoen se ivoor in sy besit gevang is.

’n Vonnis van 10 jaar tronkstraf en ’n boete van R50 000 is ’n Chinese burger opgelê wat met R1 miljoen se ivoor in sy besit gevang is.

Ná sowat 20 verskynings in die Khayelitsha-landdroshof is die 42-jarige Chang Sen Xiong, ’n Chinese burger, Maandag (10 Desember 2012) 10 jaar tronk toe gestuur vir die besit van sowat R1 miljoen se ivoor. Xiong en die 52-jarige mnr. Xing Xieng is in Desember verlede jaar aangekeer ná ’n inwoner van die woonstelblok waarin hulle gewoon het Saving Private Rhino – ’n inisiatief van die Private Natuurreservaat Aquila – van verdagte gebeure in kennis gestel het.

Die inwoner het gekla van saaggeluide en die reuk van hare wat brand wat uit ’n motorhuis in die luukse woonstelle in Tableview gekom het. By nadere ondersoek is gevind dat die mans besig was om horings in blokke op te sny sodat dit makliker gehanteer kan word. Die Valke het daarna toegeslaan en die twee mans is in hegtenis geneem, lui ’n verklaring.

Laat vaar
Xieng is ná die twee mans se eerste hofverskyning op borgtog van R70 000 vrygelaat, maar Xiong het in aanhouding gebly omdat hy reeds soortgelyke aanklagte in ’n ander hof in Kaapstad teen hom gehad het.

Die saak teen Xieng is laat vaar, want genoegsame getuienis om hom te vervolg, kon nie gevind word nie. Ses jaar van Xiong se 10 jaar tronkstraf sal hy agter tralies spandeer, met vier jaar van die vonnis wat opgeskort is.

Me. Mandi Jarman, woordvoerder vir Saving Private Rhino, sê hulle verwelkom Xiong se vonnis. “Dit is wel teleurstellend dat die saak teen die tweede aangeklaagde teruggetrek is, en hopelik sal dit nie ’n besluit wees waaroor ons later sal spyt wees nie.”

Sy het haar dank uitgespreek teenoor die inwoner van die woonstelblok wat sy kommer ’n jaar gelede oorgedra het, asook teenoor die individue wat intussen hulle tyd daaraan gewy het om die organisasie in dié saak te ondersteun.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.09
+0.0%
Rand - Euro
17.64
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,712.09
-0.0%
Silwer
20.74
+0.4%
Palladium
2,264.50
+0.1%
Platinum
925.00
-0.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot