AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Tru-Cape reg vir stewige groei

Tru-Cape is reg vir uitbreidings in Afrika en die Midde-Ooste, en het beloof om produsente wat skade gely het, by te staan.

Tru-Cape is gereed vir groot uitbreidings in Afrika en die Midde-Ooste, sodat die verwagte 17 miljoen kartonne appels en pere wat die maatskappy teen 2018 sal hanteer, geakkommodeer kan word.

Só het mnr. Roelf Pienaar, besturende direkteur van Tru-Cape, tydens sy bekendstelling op De Grendel, die Graaf-familieplaas by Blouberg buite Kaapstad, gesê. Hy is net meer as 100 dae aan die stuur van die die maatskappy nadat hy oorgeneem het by mnr. Charles Hughes, wat as besturende direkteur afgetree het.

Toe Tru-Cape begin het as die vrugte-bemarkingsarm van Two-a-Day op Grabouw en Ceres Vrugteprodusente, het die onderneming ’n sespuntplan gevolg om sy 120 klante dwarsoor die wêreld te bedien. “Vandag word ons appels en pere in 68 lande verkoop.”

Opgewonde oor Afrika
Afrika raak welvarender en sy inwoners gaan tot ’n miljard mense toeneem in die volgende dekade. “Ons is opgewonde oor hierdie mark, en ons wil voortgaan as leier in ons kategorie. Ons wil groei opstoot van 952 000 tot 2,4 miljoen kartonne.” Afrika verteenwoordig reeds 18% van Tru-Cape se totale volumeverkope, en het met meer as 150% gegroei.

In die toekoms gaan die maatskappy op sy strategiese bemarkingsplan fokus, naamlik om mense, prosedures en stelsels vir verdere groei in werking te stel, sê Pienaar. “Die verskil tussen doeltreffendheid en effektiwiteit is dat effektiwiteit draai om die doen van die regte dinge, terwyl doeltreffendheid beteken om die regte dinge goed te doen.”

Die afgelope dekade het Tru-Cape meer as R120 miljoen belê om sy handelsmerk te skep en te handhaaf. Pienaar het belowe om vrugteprodusente wat skade gely het in onlangse haelstorms, veral in die Ceresgebied, by te staan. “Ons het reëlings met ons klante getref om toegeefliker te wees oor die spesifikasies wat hulle aanvaar, en baie begrip word reeds getoon.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.59
+1.4%
Rand - Pond
20.14
+0.3%
Rand - Euro
17.56
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.44
+1.6%
Rand - Jen
0.12
+1.1%
Goud
1,727.35
+1.6%
Silwer
21.19
+2.3%
Palladium
2,337.47
+5.1%
Platinum
936.50
+3.5%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.4%
Alle aandele
66,313
+3.3%
Hulpbronne 10
64,568
+4.7%
Industriële 25
80,073
+3.3%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Verhouding moet op vertroue en eerlikheid gebou word, volkome ramantiek die beloning.
Leer my ken as nederig en 'n maklike persoon met christelike waardes sonder aanstelligheid wat vrede en liefde koester. Ek hou van kampeer met die karavaan en in die natuur...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot