AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9385
29,00
CORN
30 Sep
-
4796,8
8,80
SOYA
30 Sep
-
9485
93,00
SUNS
30 Sep
-
10260
55,00
WEAT
30 Sep
-
7120
20,00
WMAZ
30 Sep
-
4930,8
38,80
YMAZ
30 Sep
-
4888
37,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Trust wil waardigheid van mense herstel

'n Organisasie wat die landbou in onderontwikkelde gebiede wil ontgin en mense se lewensgehalte wil verhoog, die e-Mali Trust, is onlangs gestig. Dit is 'n organisasie sonder winsbejag wat die waardigheid van arm landelike gemeenskappe wil herstel.

Prof. Eckart Kassier, een van die trustees, sê die organisasie onderskryf die "Orde van Waardigheid", 'n projek van die Metodistekerk om arm mense van wanhoop te verlos. Daar word nou gesprek gevoer om ander kerke ook te betrek.

Volgens prof. Kassier word gehoop dat daar in die sosiale en geestelike behoeftes van verarmde landelike gemeenskappe omgesien kan word. "Ons wil met mense werk, nie vir hulle nie," sê hy.

Die trust is begin ná dr. Archie Nkonyeni, 'n sakeman van Umtata en vorige voorsitter van Nafcoc, prof. Kassier genader en voorgestel het dat hulle 'n plan maak om onbenutte landbougrond vir armoedeverligting gebruik. Dr. Nkonyeni was bekommerd oor die armoede in die landelike gebiede van die Oos-Kaap.

Sy voorstel dat hulle kerke betrek, het prof. Kassier laat besef dat die kerk, met sy landwye infrastruktuur en invloed, die ideale vennoot in só 'n projek sal wees.

Die trust se rol sal dié van bemiddelaar wees. "Landboukennis en bestuurskundigheid sal byeen gebring word om landbou-ontwikkeling in die platteland te laat slaag."

Die trust wil die kundigheid van kommersiële boere inspan om opkomende boere en kleinboere in hul omgewing te help, in wat hy die tweeling-projek noem.

Plaaslike en buitelandse skenkers sal gesoek word om projekte te finansier. Die trust wil swart mense bemagting deur hulle te help met die verkryging van grond. Die trust sal tussentydse bestuur verskaf as hy daarvoor versoek word. Projekte wat van stapel gestuur is, maar om die een of ander rede misluk het, sal deur meer geskikte finansiering en administrasie op 'n lewensvatbare pad geplaas word. Prof. Kassier beklemtoon dat slegs projekte oorweeg sal word wat die vermoë het om 'n verskil te maak.

Die trust sal in die begin op sy tweeling-projek fokus en nooi kommersiële boere en ander landbouers om hul kundigheid op sy webtuiste, www.e-mali.org.za, aan te bied.

Die trustees is me. Christine Bolofo, 'n raadslid van Umtata; mnr. Johan Greyling, ondervoorsitter van die Landboubesigheidskamer; prof. Eckart Kassier, landboukonsultant; me. Zodwa Kutu, 'n leraar in die Metodistekerk; prof. Piet Naude, direkteur: Sentrum vir Professionele Etiek; dr. Archie Nkonyeni en mnr. Colin Woolacott, 'n afgetrede sakeman.

  • Besoek e-Mali se webtuiste by www.e-mali.org.za vir meer inligting. 16 Augustus 2002
  • Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
    Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
    Teken in
    Smalls

    Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

    Sien meer
    Rand - Dollar
    17.96
    -0.0%
    Rand - Pond
    20.02
    -0.4%
    Rand - Euro
    17.61
    +0.0%
    Rand - Aus dollar
    11.66
    +0.0%
    Rand - Jen
    0.12
    -0.1%
    Goud
    1,667.63
    +0.4%
    Silwer
    19.07
    +1.3%
    Palladium
    2,217.07
    +0.5%
    Platinum
    875.03
    +0.8%
    Brent-ruolie
    88.49
    -0.9%
    Top-40
    57,388
    +0.8%
    Alle aandele
    63,674
    +0.7%
    Hulpbronne 10
    60,587
    +1.3%
    Industriële 25
    77,137
    +0.5%
    Finansiële 15
    13,780
    +0.5%
    Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
    Besoek ons winkel!

    Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

    Besoek LBW-winkel
    Opsitkers
    Opskrif
    Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
    Om my te Ken is om my lief te he
    Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
    Vind jou perfekte maat nou!
    Ek is 'n:
    Op soek na:
    Ouderdomsgroep: tot