AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Trustfonds help boere met veiligheid

Die Agri Securitas-trustfonds het weer finansiële steun bewillig aan verskeie boerderygemeenskappe om hulle in staat te stel om hul veiligheid te verbeter.

Dié gemeenskappe loop in besonder deur onder misdaad. Die geld sal onder meer aangewend word vir die oprigting van kamerastelsels om nommerplaat-identifikasie te bewerkstelling in die Smithfield- en Graaff Reinette-omgewings.

Die kamerastelsels sal toegangspaaie monitor en weens die afskrikwaarde daarvan bydra tot die beveiliging van landbouers en plaaswerkers. Die monitering van voertuigbeweging sal ook bydra om die stryd teen veediefstal te verskerp. Inligting oor verdagte voertuie en persone wat deur die stelsel verkry word sal die gemeenskap in staat stel om binne bestaande landelike beveiligingsprosedures optrede te beplan.

’n Herhaler sal in die Reitz-distrik opgerig word, en radio’s sal aangewend word om teenmisdaadaskies te help koördineer in die Bothaville-distrik. Onvoldoende kommunikasie kniehalter die voorkoming van misdaad en die koördinering van landelike beveilingsoptrede. Die voorsiening van ’n herhaler en handradio’s sal die probleem oplos en lei tot meer doeltreffende noodkommunikasie en die bespoediging van beveilingsoptredes.

“Met konstruktiewe optrede bly die trustfonds verbind om daartoe om ’n veiliger landelike-omgewing daar te stel sodat landbouproduksie kan voortgaan en werksgeleenthede ontwikkel kan word. Hoewel die misdaadprobleem kompleks en moeilik is om op te los, vertrou ons dat die geldelike hulp sal bydra om die landbou as ’n bate te help beskerm”, sê mnr. Japie Grobler, voorsitter.

Die Trustfonds gee erkenning aan sy sakevennote: Vodacom, Nissan SA, Sanlam, CrisisOnCall en sy borge, Afgri, GWK, Senwes, NWK en OFM, wat op verskeie vlakke van die Trustfonds ’n bydrae lewer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
-0.7%
Rand - Pond
19.11
+1.4%
Rand - Euro
17.40
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.73
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,636.39
-0.4%
Silwer
18.50
-2.0%
Palladium
2,083.77
+0.5%
Platinum
859.14
+0.1%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
0.0%
Alle aandele
63,417
0.0%
Hulpbronne 10
56,319
0.0%
Industriële 25
78,436
0.0%
Finansiële 15
14,142
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot