AFGRI
BEAN
27 Jan
-
9646,8
167,80
CORN
27 Jan
-
4639
67,00
SOYA
27 Jan
-
9560
78,00
SUNS
27 Jan
-
11500
-212,00
WEAT
27 Jan
-
6659,8
96,80
WMAZ
27 Jan
-
4530
-20,00
YMAZ
27 Jan
-
4540
16,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Tsenoli wil leer oor grondhervorming

Mnr. Lechesa Tsenoli, die nuwe adjunkminister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, is vasberade om die beste werk in dié departement te lewer.

Mnr. Lechesa Tsenoli, die nuwe adjunkminister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, wil so gou moontlik alles van dié portefeulje leer sodat hy die beste  ondersteuning hier kan verleen.


Pres. Jacob Zuma het Tsenoli as sy adjunkminister van landelike ontwikkeling en grondhervorming aangestel toe hy sy Kabinet geskommel het.


Nuwe bestuur

Tsenoli, ’n voormalige Vrystaatse LUR van plaaslike regering en behuising, neem hierdie pos oor by mnr. Thulas Nxesi, wat nou die nuwe Minister van Openbare Werke is.


Tsenoli was voor sy aanstelling die voorsitter van die Parlement se portefeuljekomitee oor samewerkende regering en tradisionele sake.

Tsenoli is in die Vrystaatse dorp Bultfontein gebore en het in Bloemfontein grootgeword.


Hy het aan Landbouweekblad gesê dat sy nuwe pos ’n groot verantwoordelikheid is en dat hy vinnig wil leer sodat hy die beste steun kan bied, veral met betrekking tot plaaslike regeringskwessies. Hy is al vertroud met kwessies oor landelike ontwikkeling.


Blootstelling

“In my vorige rol is ek altyd aan kwessies oor landelike ontwikkeling blootgestel.”

Oor die ander been van sy nuwe pos, grondhervorming, het hy gesê dat die leiersfigure in die departement hom gou op die hoogte van sake hieroor sal bring.


Tsenoli is die derde adjunkminister van die departement sedert grondsake van landbou geskei is. Die ander voormalige adjunkminister was dr. Joe Phaahla.

Zuma het ook aangekondig dat genl. Bheki Cele, die nasionale polisiehoof, met volle salaris en voordele geskors is hangende die uitslag van ’n ondersoek teen hom.


Adv. Thuli Madonsela, die Openbare Beskermer, het onder meer bevind dat Cele onregmatig en onwettig opgetree het in verband met twee huurooreenkomste vir polisiekantore in Pretoria en Durban.


25 Oktober 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.21
-0.1%
Rand - Pond
21.32
+0.1%
Rand - Euro
18.70
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.24
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
1,016.00
+1.2%
Palladium
1,617.34
-3.0%
Goud
1,929.54
+0.0%
Silwer
23.58
-1.4%
Brent-ruolie
87.47
+1.5%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Stoutgat soek temmer
Ordentlik, vol humor, doelgerig, soen lekker, braai, reis, netjies, dans, ruik lekker, groenvingers, definitief nie ryk, just normal guy next door
Warmbloedige weduwee opsoek na vredevolle geselskap
Ek is plat en dood normaal. Wat my beindruk is 'n mens wat eenvoudige is en nie skroom om net hom eerlike self t wees nie. Gesels maklik oor enige iets en lag meer as...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot