AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Tsitsikamma het boere se hulp nodig

Die skoen is aan die ander voet vir boere van die Tsitsikamma. Waar hulle voorheen ander met voer gehelp het, het hulle nou hulp dringend nodig.

Tydens verlede jaar se versengende droogte in die binneland het melkboere in die Tsitsikamma hulle harte oopgemaak en duisende bale voer aan boere in die sentrale en noordelike provinsies geskenk.

Nou is die skoen aan die ander voet en benodig Tsitsikamma-boere dringend voer. Dit het sedert die begin van die jaar baie min in die streek gereën.

Melkboere met wie Landbou.com gepraat het, sê daar is veral 'n behoefte aan hoëgraadse ruvoer, soos oesreste van soja- en grondbone vir die droë koeie en verse.

Hulp

Hoewel enkele aanbiedings reeds vanaf boere in die Vrystaat ontvang is, is die probleem dat die voedingswaarde van die voer, in verhouding tot die volume, baie laag is. Hoë vervoerkoste maak dit kwalik die moeite werd om hierheen te stuur.

Die koöperasie op Humansdorp het aangebied om te help met die administrasie van brandstofkoste vir die vervoer van die skenkings. Dit is egter 'n probleem om vervoerkontrakteurs te vind, aangesien die meeste betrokke is by die vervoer van die jaar se mielieoes na depots.

Waar die gemiddelde reënval in die tyd van die jaar sowat 500 millimeter is, het hulle tot nou net sowat 200 millimeter gehad. Om winsgewend melk te produseer word, is die veebelading op melkplase ook baie hoog wat sake nou erg bemoeilik.

Boere wat kan help, kan me. Maizi Vermaak, die sekretaris van die Tsitsikamma-oos-landbouvereniging kontak by 082 324 48756.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
-0.4%
Rand - Pond
20.10
+0.2%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,714.87
-0.1%
Silwer
20.51
-0.7%
Palladium
2,269.50
+0.5%
Platinum
926.56
+0.5%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,519
+0.5%
Alle aandele
65,929
+0.5%
Hulpbronne 10
63,004
-1.1%
Industriële 25
80,338
+1.4%
Finansiële 15
14,064
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot