AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Tuks Landbou kry nuwe baadjie

akkreditasie
Tuks Landbou-bestuur: Voor: Marlize Grobbelaar, Juana Gouws en Anelie Joubert . Agter: Stefan Corbett, Kobus Hendrikz, Bernard du Preez en Jean Brink. Foto: Verskaf
Tuks Landbou-bestuur: Voor: Marlize Grobbelaar, Juana Gouws en Anelie Joubert . Agter: Stefan Corbett, Kobus Hendrikz, Bernard du Preez en Jean Brink. Foto: Verskaf
Die nuwe Tuks Landbou is Woensdag 25 Augustus in Pretoria bekend gestel.

Die nuwe Tuks Landbou is herstruktureer en herposisioneer met splinternuwe aktiwiteite en programme vir sy lede en alumni, en ’n vennootskap met die familieboernetwerk Saai.

Tuks Landbou, ’n studenteorganisasie, is in 1980 gestig deur studente vir huidige, oud- en toekomstige studente. Dit is daartoe verbind om innoverend te wees deur wetenskap en tegnologie in te span om op ’n mededingende wyse toekomstige kwessies aan te pak en praktiese oplossings te vind.

Tuks Landbou is ook daarop toegespits om jong leiers te ontwikkel en landboustudente op die toekoms voor te berei om te verseker dat hulle ’n bydrae kan lewer tot die winsgewendheid, volhoubaarheid en mededingendheid van die Suid-Afrikaanse landbou in ’n snelveranderende omgewing.

Studente wat aan die organisasie behoort, ontvang blootstelling in hul studieveld deur middel van plaaslike en buitelandse netwerkgeleenthede in die landbousektor.

Luidens ’n verklaring deur die organisasie het Tuks Landbou die nuwe generasie landboustudente se behoeftes, belange en aspirasies ondersoek en sy aktiwiteite dienooreenkomstig aangepas. Dit sluit in blootstelling aan werk- en studiegeleenthede, toegang tot plaaslike en internasionale studiebeurse, skakeling, sosiale geleenthede, digitale debatte en projekte wat met die samewerking van buitelandse universiteite en jongboer-organisasies aangebied word.

“Die digitale era skep probleme én geleenthede vir kommunikasie, produksiepraktyke en bemarking, en dwing landboustudente om op die voorpunt van nuwe tegnologie te bly. In sy nuwe formaat boer Tuks Landbou in die toekoms en maak ons seker dat ons toepaslik bly vir elke nuwe landboustudent.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
-0.1%
Rand - Pond
20.05
+0.4%
Rand - Euro
17.55
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,718.72
+0.1%
Silwer
20.72
+0.4%
Palladium
2,295.00
+1.6%
Platinum
930.00
+0.8%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,672
+0.8%
Alle aandele
66,073
+0.7%
Hulpbronne 10
63,239
-0.7%
Industriële 25
80,455
+1.5%
Finansiële 15
14,099
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot