AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9423
0,00
CORN
28 Sep
-
4756
0,00
SOYA
28 Sep
-
9247
0,00
SUNS
28 Sep
-
9708
0,00
WEAT
28 Sep
-
7006
0,00
WMAZ
28 Sep
-
4779
0,00
YMAZ
28 Sep
-
4682
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Twee bekende boere mik Parlement toe

Twee bekende boere het hul oë op die Parlement gerig as lede van die Vryheidsfront Plus.

Twee gesoute boere het die toptwintig van die Vryheidsfront Plus se kandidatelys vir die Nasionale Vergadering gehaal.

Mnr. Werner Weber, nasionale leier van die Aksie Stop Plaasaanvalle en dr. Lourie Bosman, oud-voorsitter van Agri SA, wat later ook ’n skaduminister van landbou van die DA was, is op die kandidatelys.

Weber, die leier van die Vryheidsfront Plus in Mpumalanga, boer met Afrikanerbeeste en verbou wattel-, bloekom- en dennebome. Hy is besig om ’n peukaneutboord aan te lê op sy landgoed op Piet Retief. Weber, wat 13de op die lys is, sal aandag aan grondkwessies vir die party skenk as hy ’n lid van die Parlement word.

Hy was ook die nasionale voorsitter van die Landbou Werkgewersorganisasie, nasionale vise-voorsitter van die Wattelkwekersunie, nasionale voorsitter van die SA Houtwerkersvereniging en voorsitter van die TWK-Koöperasie.

Bosman, wat boerderybedrywighede by Normandien naby Newcastle in KwaZulu-Natal het, sal grotendeels vir die party op die landbou fokus. Hy is sesde op die lys.

* In Februrie 2012 het me. Lindiwe Mazibuko vir Bosman as skaduminister van die Parlement se portefeuljekomitee vir landbou, bosbou en visserye verwyder.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.12
-0.6%
Rand - Pond
19.35
-0.1%
Rand - Euro
17.33
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.7%
Goud
1,622.21
-0.4%
Silwer
18.12
-1.5%
Palladium
2,068.31
-0.4%
Platinum
841.00
-1.5%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,621
0.0%
Alle aandele
64,026
0.0%
Hulpbronne 10
56,997
0.0%
Industriële 25
79,272
0.0%
Finansiële 15
14,209
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bleh
Plat op die aarde tipe mens soek n maatjie om dinge saak te doen🤭🙃en dinge saam meer te geniet
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot