AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Twee gewonde renosters gevind

Lede van die eBlockwatch-inisiatief het die week twee gewonde renosters naby Naboomspruit gevind en soek steeds na drie ander.

Lede van die eBlockwatch-inisiatief het die week twee gewonde renosters naby Naboomspruit gevind en soek steeds na drie ander.


Volgens me. Selomi Maritz van eBlockwatch het lede van die organisasie ook onlangs op ’n renosterkoei en ’n kalfie van vier maande oud afgekom wat deur stropers doodgemaak is.


“Dit was ’n baie wrede aanval. Die ma was ’n massiewe renosterkoei en die kalfie se toonnaels is almal uitgetrek of afgesaag,” vertel Maritz.


Ondersoek ingestel


Lede van eBlockwatch het gisteraand op dr. Walter Ward se plaas Lleweni naby Naboomspruit skote gehoor en besluit om te gaan ondersoek instel. Stropers is volop in die gebied en volgens Maritz is renoster-eienaars baie senuagtig oor die situasie.


Die groep het verskeie van Ward se renosters opgespoor en beveilig. In die proses het hulle op die renoster afgekom wat gewond is. Vanmiddag het Maritz saam met 'n vlieënier oor die gebied gevlieg en tot hul skok het hulle nog 'n gewonde renoster gevind. Drie renosters is egter steeds soek.


Hulle is tans besig om die wat gevind is na ’n plek van veiligheid te bring. Volgens Maritz wil verskeie renostereienaars in die omgewing nou hul renosters bymekaar hou om hulle sodoende beter te beveilig.


“Die stropery is nou so erg dat renosterpryse baie laag is en baie boere nie meer renosters wil koop nie. Ons wil nou ’n reservaat stig om die diere beter te beskerm,” aldus Maritz.

Volgens Maritz weet hulle nie waar die ander drie renosters hulle bevind nie. Dit is egter moontlik dat stropers die renosters ook aangeval het.

19 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot