AFGRI
BEAN
02 Des
-
9290,8
-74,20
CORN
02 Des
-
4550,6
5,60
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
10910,8
-119,20
WEAT
02 Des
-
6715
-30,00
WMAZ
02 Des
-
5041
-86,00
YMAZ
02 Des
-
4920,8
-45,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Twee mans lewenslank gevonnis vir Rafferty-moorde

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke
Die hooggeregshof in Pietermaritzburg het die moordenaars van mnr. Glen Rafferty en sy eggenote, Vida, van Normandien naby Newcastle in KwaZulu-Natal tot dubbele lewenslange tronkstraf gevonnis.

Die mans is elk nog 21 jaar tronkstraf opgelê op nóg klagte.

Doctor Fikane Ngwenya en Sibongiseni Madondo is skuldig bevind op klagte van huisbraak met die voorneme om te steel en diefstal, roof met verswarende omstandighede en twee klagte van moord. Die derde aangeklaagde, Siyabonga Macu, is dood voor hy in die saak kon getuig.

Die mans het in Augustus 2020 by die Raffertys se huis ingebreek terwyl die egpaar vriende besoek het. Selfone, juweliersware, ’n skootrekenaar, ’n rekenaarskerm en ’n DVD-speler is gesteel. Die mans het ook kluise in die huis probeer oopbreek, maar was onsuksesvol en het besluit om op die egpaar te wag om hulle te dwing om die kluise oop te maak.

Die egpaar is met hul tuiskoms oorval en ’n bakleiery het gevolg. Glen en Vida is daarna verskeie kere geskiet en het op die toneel gesterf. Die mans het ook die gesin se hond doodgemaak. Daarna het hulle die gesteelde goedere in een van Glen se voertuie gelaai en gevlug.

Die misdadigers is onderskeidelik ’n maand en ’n jaar ná die voorval in hegtenis geneem. Die staat, gelei deur die senior staatsaanklaer mnr. Attie Truter, het gedurende die hofsaak bewyse gelewer wat die mans met die misdaad verbind het. Hy het ook die getuiens ter verswaring van die Raffertys se seun gelei. Die plaas is intussen verkoop.

Ngwenya en Madondo is elk 6 jaar tronkstraf opgelê vir huisbraak, 15 jaar vir roof met verswarende omstandighede en lewenslange vonnise vir elk van die moorde. Hulle is ook onbevoeg verklaar om ’n vuurwapen te mag besit.

Die nasionale vervolgingsgesag het die vonnis verwelkom en die aanklaers en ondersoekers geloof vir die werk wat gedoen is vir ’n suksesvolle vervolging. Die vervolgingsgesag het ook die hoop uitgespreek dat dié vonnis as afskrikmiddel sal dien vir misdadigers.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
+0.4%
Rand - Pond
21.43
+0.3%
Rand - Euro
18.39
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Goud
1,801.10
-0.1%
Silwer
22.71
-0.2%
Palladium
1,932.98
-0.6%
Platinum
1,042.45
-0.2%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,409
-0.7%
Alle aandele
74,509
-0.7%
Hulpbronne 10
74,422
-2.1%
Industriële 25
91,732
-0.5%
Finansiële 15
15,456
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons skryf ons eie roman.
Is n aangename vriendelike mens met baie deernis", en baie''' liefdevol". Hou baie' van my rugby''' en mal oor musiek"...
Lekker kuiermaat
Ek dink ek kom maklik met die meeste mense oor die weg en het n baie goeie sin vir humor soms bietjie aweregs. .Ek is spontaan en het n goeie algemene kennis . EK hou van...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot