AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9345
5,00
CORN
29 Sep
-
4785
8,00
SOYA
29 Sep
-
9433
72,00
SUNS
29 Sep
-
10115
141,00
WEAT
29 Sep
-
7109
38,00
WMAZ
29 Sep
-
4878
-4,00
YMAZ
29 Sep
-
4835
7,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Twee nuwe gevalle van bek-en-klouseer in VS

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die hoewe van 'n bees met bek-en-klouseer. Foto: Verskaf deur Ginette Bentley
Die hoewe van 'n bees met bek-en-klouseer. Foto: Verskaf deur Ginette Bentley
Mnr. Thembeni Nxangisa, Vrystaatse LUR vir landbou en landelike ontwikkeling, het gister luidens ’n verklaring bevestig dat daar tans drie gevalle van bek-en-klouseer in die provinsie is.

Een van die gevalle is by Marquard, terwyl die ander twee by Viljoenskroon is. Die betrokke plase is onder kwarantyn geplaas nadat staatsveeartse van moontlike tekens van die siekte in kennis gestel is. Die diere op die plase het tipiese tekens van die siekte getoon.

Bek-en-klouseer is bevestig op een van die plase wat in Viljoenskroon ondersoek is. Ondersoeke gaan voort om die bron van dié uitbreking te bepaal.

Daar word steeds op bevestiging vir die diere op ander plaas by Viljoenskroon gewag. Dié plaas se eienaar het vermoedelik diere van sy ander plaas in Noordwes na sy plaas in die Vrystaat gebring.

Nxangisa sê veeartse is byderhand om die verspreiding van die siekte in die provinsie te stuit. Volgens hom is al die uitbrekings van bek-en-klouseer in die provinsie weens ’n uitbreking wat aanvanklik gedurende Maart in Noordwes aangemeld is.

Hy moedig boere aan om diere nie te skuif of op veilings te koop nie. “Boere moet oplettend wees en enige tekens of simptome van die siekte by die staatsveeartse aanmeld.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
-1.1%
Rand - Pond
19.44
-0.1%
Rand - Euro
17.40
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.62
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,642.45
-1.1%
Silwer
18.56
-1.8%
Palladium
2,150.46
-0.0%
Platinum
848.18
-2.1%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,343
-1.9%
Alle aandele
62,716
-1.7%
Hulpbronne 10
56,968
-1.6%
Industriële 25
77,199
-1.7%
Finansiële 15
13,753
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot