AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Tweede aanval op plaas binne 3 maande

’n Boer se seun is drie maande ná sy ouers op hul plaas naby Reitz aangeval is, op dieselfde wyse aangeval.

“Dit was op dieselfde manier en op dieselfde tyd. Ek vermoed dit was albei kere ’n ‘inside job’,” sê die 50-jarige mnr. Hannes Labuschagne. Hy is Dinsdagaand (5 Februarie 2013) in die onderlyf gewond in ’n aanval op sy ouers se plaas naby Reitz in die Vrystaat.
 
Dié voorval volg ná sy ouers, die 78-jarige Hannes en 76-jarige Lorraine, in November verlede jaar op die plaas aangeval is. Dié voorval het gebeur ná Hannes se pa ’n werker op die dorp gaan aflaai het ná werk. Hy het sy bakkie in die motorhuis toegesluit, en toe hy by die huis wou instap, het twee mans met skerp voorwerpe hom die huis ingedwing.
 
Die mans het van die egpaar kontant geëis, en het Hannes gedwing om die kluis in die huis oop te sluit. Die kluis behoort egter aan die egpaar se ander seun, en Hannes het nie die kode daarvan geken nie. Die twee verdagtes het toe met die bakkie op die vlug geslaan. Die bakkie is die volgende dag naby die dorp gevind.
 
Hannes (jr) het aan Landbou.com gesê hy kan nou nog nie glo met hoeveel kalmte sy ouers die situasie gehanteer het nie. “My ma het in ’n stadium vir hulle gevra of hulle Christene is, en of hulle nie skaam is om twee ou mense so aan te val pleks van om werk te kry nie. Sy het selfs aangebied dat hulle saam met hulle kon eet.”
 
Die tweede voorval
Hannes sê Dinsdagaand se voorval het ook plaasgevind ná hy die werker op die dorp gaan aflaai het. Sy ouers was nie tuis nie, want albei word tans in hospitale in Bethlehem behandel. “Ek het by die huis ingestap op soek na die hond. In die gang het iemand ’n wapen op my gerig en die koeël is skrams teen my gesig verby.”
 
Labuschange het toe uit die huis gevlug, en op pad na sy bakkie is hy in die boud geskiet. “Die koeël is een kant in en ander kant uit.” Ná hy die bakkie aangeskakel het, het hy ’n ruit hoor breek en die aanvallers op die vlug sien slaan. Hy is in ’n plaaslike hospitaal vir sy wonde behandel.
 
Twee verdagtes was vermoedelik ook by dié voorval betrokke. Hannes sê die aanvallers het presies geweet waar wat in die huis is. Hy vermoed hy het vinniger van die dorp by die huis gekom as wat hulle verwag het, want toe hy uit die bakkie klim, het hy iets gehoor wat geklink het soos ’n skoot of ’n deur wat hard toeslaan.
 
Die Polisie is tans op die toneel om inligting in te samel en leidrade op te volg in ’n poging om die verdagtes aan te keer.
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot