AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Tweede grondkonferensie in Namibië

? Tweede grondkonferensie in Namibië gaan einde vanjaar of vroeg aanstaande jaar plaasvind.

Die Namibiese minister van grondhervorming, mnr. Utoni Nujoma, het aangekondig dat 'n tweede grondkonferensie gehou gaan word. Nujoma het aangedui dat hierdie – die tweede nasionale grondkonferensie – aan die einde van die jaar of vroeg volgende jaar sal plaasvind. Dit sal volg op  plaaslike konferensies in ál 14 streke in Namibië.

Luidens die Namibiese Landbou-unie se nuusbrief het Nujoma gewys op die konsensusbesluite wat op die grondkonferensie in 1991 geneem is. Hy het beklemtoon dat foute wat gemaak is, reggestel moet word. Alle gemeenskappe sal die geleentheid gegun word om ook bydraes kan maak.

Die fokuspunt is nog steeds die aankoop van nóg sowat 2 miljoen hektaar kommersiële landbougrond om  die teiken van 5 miljoen hektaar teen 2020 te haal.

Nujoma het ook aangekondig dat kriteria vir die onteiening van grond reeds opgestel is. Dit word op 1 September in die Staatskoerant gepubliseer. Dit bied die Regering alternatiewe meganismes om grond te bekom, selfs al het hy gesê dat die befondsing vir die aankoop van grond 'n groot probleem is.

In 'n voorlegging van sy werksaamhede die afgelope 25 jaar, het die ministerie aangedui dat hy reeds 502 plase teen ‘n koste van N$1,7 miljard (R1,7 miljard) bekom het, en meer as 5 000 gesinne hervestig het.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.78
-0.6%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,260.50
-2.7%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot