AFGRI
BEAN
01 Feb
-
9790
-69,00
CORN
01 Feb
-
4566
-91,00
SOYA
01 Feb
-
9580,2
-19,80
SUNS
01 Feb
-
11295
265,00
WEAT
01 Feb
-
6770
-12,00
WMAZ
01 Feb
-
4360
-80,00
YMAZ
01 Feb
-
4440
-81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
20 Jan
-
170,89
-2,92
Ave Wool - RWS
20 Jan
-
181,89
-7,19
Beeste A2/3
20 Jan
-
58,72
2,37
Beeste AB2/3
20 Jan
-
58,36
3,52
Beeste B2/3
20 Jan
-
56,86
4,26
Beeste C2/3
20 Jan
-
52,54
0,65
Bevrore Hoender
20 Jan
-
31,75
-2,38
Bokkies (onder 30 kg)
20 Jan
-
63,65
-0,77
Bokooie
20 Jan
-
40,24
-2,32
Groot (meer as 40 kg)
20 Jan
-
41,1
-3,43
Hoender (IQF)
20 Jan
-
32,82
0,66
Medium (30-40kg)
20 Jan
-
56,66
1,18
Pork Average
20 Jan
-
37,05
0,71
Poultry Average
20 Jan
-
32,38
-0,99
Skaap A2/3
20 Jan
-
87,14
3,08
Skaap AB2/3
20 Jan
-
80,78
-2,47
Skaap B2/3
20 Jan
-
70,13
0,82
Skaap C2/3
20 Jan
-
65,78
1,26
Speenkalf
20 Jan
-
36,84
0,12
Spekvarke
20 Jan
-
38,49
1,90
Stoorlammers
20 Jan
-
38,71
0,25
Varkwors
20 Jan
-
29,77
0,61
Vars Hoender
20 Jan
-
32,57
-1,26
Vleisvarke
20 Jan
-
36,9
0,60

Tweede plaas vir SA boere in Kongo

Die behoefte om boerderye na die Kongo uit te brei is só groot dat nóg grond geïdentifiseer moet word, aldus Agri Kongo.

Die behoefte om boerderye na die Kongo uit te brei is só groot dat nóg grond geïdentifiseer moet word, aldus Agri Kongo. Mnr. Andre Botha, voorsitter, sê ’n afvaardiging sal binne die volgende twee weke na dié land vertrek om ’n tweede plaas daar te gaan identifiseer en af te baken.


“Die vraag groei vinnig, só vinnig dat die eerste plaas klaar verdeel is”, vertel Botha.


Vir die eerste plaas is 80 000 ha grond geïdentifiseer wat onder boere verdeel word sodat hulle in ’n groep saam kan boer. Die minister van landbou in dié land het 13 plase volgens ’n ooreenkoms aan Suid-Afrikaanse boere oorhandig.


Koöperasie


Botha sê hulle is tans in die proses om ’n koöperasie te stig om die bemarking van produkte daar te hanteer. “Die ouens se besigheidsplanne is gedoen. Ons is ook tans besig met onderhandelings met finansiële instansies vir finansiering, ens”.


Die eerste groep boere hoop om vroeg in Mei vanjaar óf na die Kongo te verhuis, óf om hulle bedrywe daarheen uit te brei. Botha sê die eerste plaas is onder ’n groep van 17 individue verdeel, wat weer mense onder hulle het wat deel van hul bedrywighede sal uitmaak.


Enorme organisasie


“Dis ’n enorme organisasie. Vragmotors en trekkers moet gediens word, verskeie werktuie moet nagegaan word, paspoorte moet uitgesorteer word, ensovoorts”, vertel Botha.


Hy sê hulle onderhandel ook met die verskillende ambassades van die lande waardeur die groep na die Kongo sal moet beweeg om seker te maak hulle verloor nie van hul voertuie of besittings weens korrupsie by grensposte nie.


Kyk gerus na Botha se foto’s van ’n onlangse besoek aan die Kongo.


6 April 2011


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.03
+2.1%
Rand - Pond
21.06
+1.8%
Rand - Euro
18.72
+1.0%
Rand - Aus dollar
12.16
+1.0%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Platinum
1,004.13
-0.8%
Palladium
1,669.69
+1.3%
Goud
1,949.52
+1.1%
Silwer
24.00
+1.1%
Brent-ruolie
85.46
+1.1%
Top-40
73,723
+0.4%
Alle aandele
79,817
+0.4%
Hulpbronne 10
75,130
-0.9%
Industriële 25
102,508
+0.2%
Finansiële 15
16,555
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons geniet ons geluk en vreugde saam.
Ek het n aangename en sterk persoonlikheid. Ek is n omgee mens wat altyd net die beste wil gee en doen. Ek het n goeie humorsin en is baie lief vir die natuur. Ek hou van goeie...
Prinses Kosmos soek haar Prins Kakiebos💕
Kreatief en vriendelik, hou van die see son. en gesond leef dis altyd lekker in die buitelig, maar as daar gewerk word is dit eerste. 100% is my moto. Lief vir Mense en diere....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot