AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

TWK noteer op Kaapstadse beurs

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Amelia Genis
Foto: Amelia Genis
TWK Investments het vroeër gister die eerste maatskappy geword wat op die hernoemde Kaapstadse aandelebeurs (CTSE), voorheen bekend as 4 Africa Exchange (4AX), genoteer het.

TWK Investments het gister die eerste maatskappy geword wat op die hernoemde Kaapstadse aandelebeurs (CTSE), voorheen bekend as 4 Africa Exchange (4AX), genoteer het.

Met die verskuiwing van sy notering vanaf die ZAR X-beurs na die CTSE, asook ’n beoogde sekondêre notering op die A2X-aandelebeurs wil die maatskappy die likiditeit en verhandelbaarheid van sy aandele bevorder.

Mnr. André Myburgh, uitvoerende hoof van TWK, sê in ’n verklaring 38 951 986 gewone aandele is teen R35/aandeel genoteer, wat beteken die maatskappy se markkapitalisasie beloop byna R1,4 miljard.

TWK is ’n gediversifiseerde groep sake-ondernemings in die landbou-, bosbou-, graan-, finansiële dienste- en motorbedryf en het sowat 3 180 werknemers in diens. Sy hoofkantoor is in eMkhondo (Piet Retief), Mpumalanga. Sy bedrywighede is hoofsaaklik in Mpumalanga en KwaZulu-Natal, maar ook in verskeie ander provinsies en Eswatini.

Voordele van nuwe noterings

Volgens mnr. Eddie Fivaz, finansiële hoof, sal die twee noterings na verwagting die maatskappy strategies in ’n beter posisie plaas om danksy ontwikkelings rakende oop marktoegang in die nabye toekoms institusionele beleggers te lok.

Die noterings sal na verwagting ook die maatskappy se vermoë bevorder om kapitaal te verkry, ekwiteit en skuld op ’n enkele primêre beurs te noteer en aan TWK-aandeelhouers bykomende beskerming deur ’n CTSE-kliëntbeskermingsfonds bied.

Die twee noterings is op beurse wat deur die direksie as finansieel volhoubaar op lang termyn beskou word.

Landbouweekblad het vroeër berig dat ZAR X se lisensie tydelik opgeskort is.

Goeie vooruitsigte

TWK sê in die verklaring hy bly optimisties oor vooruitsigte vir die landbou in Suid-Afrika. Hy verwag dat hy vanjaar sal herstel van verlore groei van verlede jaar, omdat die uitwerking van covid-19 afgeneem, marktoestande verbeter, hy meer hout uitgevoer en die opbrengs op sy nuwe beleggings gestyg het.

Vooruitsigte vir sy boekjaar tot einde Augustus lyk belowend. Die vraag na sy uitgevoerde houtspaanders, behandelde hout en hout vir die mynbedryf styg. Sy verkryging van ’n belang van 51% in Sunshine Seedlings Services en Peak Timbers se bosboubates behoort verder tot groei by te dra.

Die maatskappy se finale jaarresultate sal na verwagting rondom 25 November vanjaar bekend gemaak word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
-0.9%
Rand - Pond
20.16
+0.3%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,705.14
-1.2%
Silwer
20.23
-4.0%
Palladium
2,277.00
-2.0%
Platinum
919.50
-1.5%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,305
-0.9%
Alle aandele
65,698
-0.9%
Hulpbronne 10
63,496
-1.7%
Industriële 25
79,576
-0.6%
Finansiële 15
13,992
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot