AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Twyfel oor reën in midsomer bly knaag

Boere in die somersaaigebied hou asem op oor reën, maar die onsekerheid bly knaag.

Onsekerheid voer steeds die botoon in weervooruitsig-verslae vir Suid-Afrika se somerreëngebied. Maar, die jongste aanduidings is van natter toestande as wat aanvanklik verwag is in die vroeë en midsomer. Dis van November tot Februarie, sê die SA Weerdiens in sy nuwe seisoensvooruitskouing.

Dit lyk ook of die warmer as gemiddelde temperature wat aanvanklik vir hierdie tydperk verwag is, net dalk minder striemend mag wees, wys die vooruitskou-modelle. Die Weerdiens voeg egter by dat hierdie voorspellings se onsekerheidsfaktor steeds redelik hoog is. Daar is nog nie juis sterk tekens dat ’n amptelike La Niña – wat die kans op natter toestande sal verhoog – wel aan die ontwikkel is nie.

“Die publiek word gewaarsku dat die land steeds ferm in die greep van ernstige droogtetoestande is. Dit is baie belangrik om ontwikkelings dop te hou wat die heersende vooruitsigte vir die somerseisoen kan verander of versterk,” lui die verslag.

Tweeling-weerverskynsel

Die ENSO-indeks, wat op die stand van die tweeling-klimaatverskynsels El Niño en La Niña dui, het in Oktober tekens van ontwikkeling in die rigting van ’n swak La Niña gewys.

Die meeste internasionale vooruitskou-modelle wys egter die kans op ontwikkeling van so ’n swak La Niña in vanjaar se somer is aan die verskraal. “Volgens hierdie modelle kan die verwagte La Niña-ontwikkeling afneem voordat dit volwassenheid of die status van ’n amptelike La Niña bereik,” lui die Weerdiens-verslag.

Somersaaiboere hou asem op

Intussen hou somersaaiboere die land oor asem op. In die oostelike dele van die somersaaigebied, waar boere nog tot rondom middel November het om binne die optimale planttyd mieliesaad in die grond te kry, het dit sedert begin Oktober redelik wyd gereën, en word in groot dele volstoom geplant.

In die westelike dele kan nog op reën vir plant gewag word. Dié gebiede se optimale mielie-planttyd begin eers rondom middel November, en duur tot middel Desember.

Van die distrikte waar sedert September redelike neerslae aangeteken is, is Bethlehem 70 mm van September tot middel verlede week (2Nov), Frankfort 66 mm, Heilbron 64 mm, Marquard 63 mm, Ventersburg 71 mm, Lichtenburg 63 mm, Amersfoort 68 mm, Balfour 74 mm, Ermelo 115 mm, Hendrina 69 mm, Irene 80 mm, Middelburg 86 mm, Piet Retief 73 mm, en Standerton 63 mm.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
19.10
+1.5%
Rand - Euro
17.41
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.74
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,637.96
-0.3%
Silwer
18.55
-1.7%
Palladium
2,082.50
+0.5%
Platinum
860.00
+0.2%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
0.0%
Alle aandele
63,417
0.0%
Hulpbronne 10
56,319
0.0%
Industriële 25
78,436
0.0%
Finansiële 15
14,142
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot