AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Tyd vir bydraes oor groenskrif verleng

Skriftelike bydraes oor die groenskrif op grondhervorming kan nou tot einde Desember ingehandig word.

Skriftelike bydraes oor die groenskrif op grondhervorming kan nou tot einde Desember ingehandig word.


Mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, sê dié besluit is geneem om nie net die werkgroepe nie, maar ook die publiek meer kans te gun om hul bydraes te lewer.


Landbou.com verneem die moontlikheid bestaan dat die tydperk vir die lewering van kommentaar selfs tot einde Januarie verleng kan word indien die Minister vind dat nog meer tyd daarvoor toegestaan moet word.


Die DA het ook ’n versoek om verlenging aan Nkwinti gerig omdat die werksgroep wat met kommunale grond belas is, nog nie vergader het nie. Me. Annette Steyn, DA-LP, sê dit is onaanvaarbaar dat die groenskrif nie ’n strategie bevat van hoe kommunale grondregte inskakel as deel van ’n geïntegreerde benadering tot grondhervorming nie.


Miljoene Suid-Afrikaners woon op meer as 17 miljoen hektaar kommunale grond − ongeveer 17% van die land se totale landbougrond. Steyn meen gesprekvoering oor die groenskrif kan nie voortgaan voordat daar nie duidelikheid oor die Regering se posisie oor sekere kwessies is nie.


Ongrondwetlik

Een daarvan is die Grondwethof se ongeldige en ongrondwetlike verklaring van die Wet op Kommunale Grondregte (Wet 11 van 2004) verlede jaar in Mei. Vier gemeenskappe, naamlik Kalkfontein, Dixie in Mpumalanga, Makgobistad in Noordwes en Makuleke in Limpopo, het aangevoer die parlementêre prosedure wat met die bepaling van die wet gevolg is, is verkeerd.


’n Ander rede, volgens Steyn, is die nasionale ontwikkelingsplan se uitwysing dat daar onvoldoende verblyfsekerheid vir swart boere in kommunale gebiede bestaan. Steyn meen dit is die “eerste groot risiko” wat die Regering se planne vir die totstandkoming van geïntegreerde landelike ekonomieë kan kelder.


2 Desember 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.65
+1.0%
Rand - Pond
20.14
+0.3%
Rand - Euro
17.55
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.48
+1.2%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,713.98
+0.8%
Silwer
20.95
+1.2%
Palladium
2,332.84
+4.9%
Platinum
927.50
+2.5%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,638
+3.1%
Alle aandele
66,102
+2.9%
Hulpbronne 10
64,311
+4.3%
Industriële 25
79,706
+2.8%
Finansiële 15
14,059
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot