AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Tyd vir goedkoop kos verby – Janovsky

“Die tyd vir goedkoop kos is iets van die verlede”, sê mnr. Ernst Janovsky, wat verwag dat voedselinflasie oor ses maande met 12% tot 15% kan styg.

Die hoeveelheid voedsel wat tans geproduseer word om die wêreld oor die volgende 50 jaar te voed, is meer as die hoeveelheid voedsel wat sedert die 1500’s verbruik is.

Mnr. Ernst Janovsky, hoof van Absa Agribesigheid, sê dít is een van die grootste uitdagings wat die landbou tans in die gesig staar.
 
Hy het op ’n mediageselligheid in Johannesburg gesê die prys van graanvoedsel het reeds begin styg weens die droogte in Amerika en die druk wat ’n groeiende vraag in ontwikkelende ekonomieë en die gebruik van graan vir biobrandstof op graanvoorrade het. Janovsky verwag dat produksievolumes in intensiewe veebedrywe weens die dalende graanvoorrade ook sal afneem.
 
Volgens Janovsky sal dié situasie lei tot ’n styging van tussen 12% en 15% in voedselinflasie in die volgende ses tot agt maande.
 
Bekostigbaarheid
Wat die bekostigbaarheid van voedsel betref, sê Janovsky: “Die tyd vir goedkoop kos is iets van die verlede.” Hy sê daar is altyd ’n spel tussen bekostigbaarheid en beskikbaarheid. As voedsel te goedkoop word, sal boere nie kan oorleef nie en produksie afneem. “Die teenoorgestelde is ook waar, dus lei dit tot ’n fokus op beleide om landbouproduksie te stimuleer.”
 
Sowat 60% van die wêreldbevolking leef tans in stede, en Janovsky sê voedselsekerheid sal derhalwe nie deur bestaansboerdery bereik kan word nie. Hy sê boere sal meer gekommersialiseerd moet word, veral in ontwikkelende lande waar die vraag na voedsel styg.
 
“Maar die goeie nuus is dat die landboubedryf die vermoë het om dié uitdagings die hoof te bied, want daar is genoeg reserwekapasiteit in Afrika en Suid-Amerika om meer voedsel te produseer,” aldus Janovsky.
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
-0.4%
Rand - Pond
20.10
+0.2%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,714.87
-0.1%
Silwer
20.51
-0.7%
Palladium
2,269.50
+0.5%
Platinum
926.56
+0.5%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,519
+0.5%
Alle aandele
65,929
+0.5%
Hulpbronne 10
63,004
-1.1%
Industriële 25
80,338
+1.4%
Finansiële 15
14,064
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot