AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Uitbreking van Afrika-varkpes bevestig

Daar heers kommer oor die uitbreking van Afrika-­varkpes in twee gebiede waar dit nog nie vantevore kop uitgesteek het nie.

“Ek het baie slegte nuus vir die varkbedryf, en dit is dat Afrika-­varkpes gister op ’n plaas in die Noordwes en een in die Vrystaat opgespoor is. Dit is gister (8 Junie) bevestig,” het dr. Mpho Maja, direkteur van dieregesondheid by die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye, tydens die Rooivleisabattoirvereniging (RVAV) se konferensie op Stellenbosch gesê.

“Ek is baie bekommerd hieroor, want dit is twee areas waar ons nog nie voorheen varkpes gesien het nie.” Maja het aan Landbouweekblad gesê sy het geen meer besonderhede oor hoe wyd verspreid die siekte voorkom nie en ook nie hoe dit na die gebiede versprei het nie.

“Ons het nog nie eers niemand laat weet nie, ook nie die internasionale organisasie vir dieregesondheid (OIE), want ons wag nog nie vir die besonderhede sodat ons die nodige noodverslae vir die OIE en ons handelsvennote kan invul.” Volgens mnr. Gerhard Neethling, hoof­ uitvoerende bestuurder van die RVAV, sal “ ’n paar grense beslis toegemaak word as dit nie binnekort onder bedwang kom nie”.

“Dis eintlik ironies en ’n mens sal graag wil weet wat die oorsprong is, want die varkbedryf se biosekuriteit is uitstekend.” ’n Mediaverklaring in die verband sal binnekort uitgereik word, het Maja gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot