AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Uitdagings stuit BKB se groei nie

BKB se bedryfswins vir die afgelope boekjaar was 8% hoër en sy dividend bly onveranderd.

Ondanks talle uitdagings, waaronder ’n erge droogte en laer marges in sy graanafdeling, het BKB se bedryfwins die afgelope boekjaar met 8% tot R169 miljoen gestyg. Die maatskappy se wins ná belasting is egter sowat R6 miljoen minder op R89 miljoen.

Die waarde van sake het tot R8,696 miljard gestyg (R7, 673 miljard 2015). Wolpryse het gedurende die boekjaar met bykans 30% en sybokhaar met meer as 6% toegeneem. Die waarde van sake in sy lewende hawe, afslaers en eiendomsdienste het met R59 miljoen tot R2,552 miljard verbeter. Handelverkope het met 2,54% verbeter tot net minder as R1,4 miljard.

Mnr. Chris Louw, voorsitter van die direksie, het die maatskappy se gediversifiseerde inkomstestrome en teenwoordigheid op beide binne- en buitelandse markte as die sleuteldrywers vir sy volgehoue sukses bestempel. Alle afdelings in die groep, met die uitsondering van sy graanafdeling, het ’n bydrae tot die wins gelewer.

Die grootste bydraer was sy makelaarsafdeling, wat ’n na-belaste wins van R68 miljoen opgelewer het. PakHouse Brands, wat in landbouverwerking spesialiseer (graan, suiker, vars- en droëvrugte) het ’n na-belaste wins van R8 miljoen gemaak. Atlanta Suger was die grootste bydraer tot dié prestasie.

Graanafdeling

Weens die erge droogte, pryswisselvalligheid en laer volumes het die maatskappy egter ’n na-belaste verlies van R11 mijoen in sy graanafdeling gelei.

Die groep het op 30 Junie vanjaar kontantreserwes van R85 miljoen gehad (2015: R121 miljoen). Die maatskappy se korttermynlening van R638 miljoen aan die einde van Junie is R178 miljoen méér as in 2015. Die toename is weens die finansiering van sy graanvoorraad, verhandelings-inventarisse en debiteure.

Die direksie het aanbeveel dat die dividend onveranderd op 43 sent per aandeel sal bly. Die aandele van die maatskappy het teen die einde van die boekjaar teen 950 sent verhandel vergeleke met die 750 sent die vorige jaar.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.88
-0.6%
Rand - Pond
20.13
+0.0%
Rand - Euro
17.59
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,712.11
-0.3%
Silwer
20.47
-0.8%
Palladium
2,283.50
+1.1%
Platinum
921.50
-0.1%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,507
+0.5%
Alle aandele
65,928
+0.5%
Hulpbronne 10
63,056
-1.0%
Industriële 25
80,275
+1.3%
Finansiële 15
14,067
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot