AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9423
0,00
CORN
28 Sep
-
4756
0,00
SOYA
28 Sep
-
9247
0,00
SUNS
28 Sep
-
9708
0,00
WEAT
28 Sep
-
7006
0,00
WMAZ
28 Sep
-
4779
0,00
YMAZ
28 Sep
-
4682
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Uitgawes aan veevoer erg hoog

Dele van die Wes-­Kaap het nog nie veel reën gekry nie, en uitgawes aan veevoer begin kommerwekkende afmetings afneem.

Mnr. Joos Badenhorst van die plaas Langvlei in die Napky, wat met graan, skape en melkbeeste boer, sê hulle het in Mei skaars 3 mm reën gehad en 16 mm halfpad deur Junie. Ten spyte van die min en laat reën en warm weer aan die begin van Junie hou sy graan verbasend goed.

Vanjaar help die plaasgeproduseerde gars en hawer wat hy gewoonlik terughou vir sy skape baie, veral omdat daar vanjaar nie weiding voor die einde van September sal wees nie. Dit help dat hy nie vir al sy vee voer hoef te koop nie, dog dit begin nou baie moeilik word om genoeg bekostigbare voer vir sy beeste te kry.

Hy het nog kuilvoer, maar lusern wat aan die begin van 2015 R2 500/t gekos het, kos nou meer as R4 600/t op die plaas afgelaai, terwyl hy verlede jaar mielies vir R2 200/t kon koop, maar dit nou R3 600/t kos. Hy begin nou ook sukkel om konsentrate, soos melassemeel, in die hande te kry, waarskynlik omdat die suikerrietoes kleiner is vanweë die droogte. “ ’n Ou besef nie hoe wyd die droogte uitkring nie.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.12
-0.6%
Rand - Pond
19.35
-0.1%
Rand - Euro
17.33
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.7%
Goud
1,622.21
-0.4%
Silwer
18.12
-1.5%
Palladium
2,068.31
-0.4%
Platinum
841.00
-1.5%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,621
0.0%
Alle aandele
64,026
0.0%
Hulpbronne 10
56,997
0.0%
Industriële 25
79,272
0.0%
Finansiële 15
14,209
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bleh
Plat op die aarde tipe mens soek n maatjie om dinge saak te doen🤭🙃en dinge saam meer te geniet
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot