AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Uithourit op Fauresmith vertel eie storie

Gerrie Vorster op sy perd Olford Prince Charming het vanjaar se vinnigste tyd in die Fauresmith-uithourit behaal

“Of jy nou klaargemaak het of nie, jy het ’n storie om te vertel.” Só sê mnr. Louis Claassen, seremoniemeester van die Fauresmith-perdeuithourit, ’n taai roete wat oor drie dae en 204 km strek.

Gerrie Vorster van Stella, op Olford Prince Charming, het vanjaar se vinnigste tyd behaal: 7 uur, 59 minute en 23 sekondes – ’n gemiddelde spoed van 25,53 km/h oor die drie dae.

Die junior ruiter Lara le Roux was skaars ’n minuut en half agter hom, en het ’n algehele tweede plek behaal op haar perd Kanna Kadin. Jandre Nieuwoudt, ook ’n junior ruiter, het twee sekondes ná haar met sy perd Azmec Shatan oor die wenstreep galop om ’n algehele derde plek te behaal.

Swaargewigruiters haal selde die algehele toptien, maar Jansen Pretorius het vanjaar die negende plek behaal, en boonop die baanrekord vir die swaargewig-afdeling met sowat 13 minute verbeter.

Toptien vinnigste tye

1.  Gerrie Vorster (standaardgewig, 7:59:23)

2. Lara le Roux (junior, 8:00:48)

3. Jandre Nieuwoudt (junior, 8:00:51)

4. Diana Hoffman (liggewig, 8:01:05)

5. Andriette Jacobs (junior, 8:02:21)

6. Elrize Basson (liggewig, 8:03:22)

7. Jessica Mostert (liggewig, 8:03:26)

8. Ane van Deventer (junior, 8:18:02)

9. Jansen Pretorius (swaargewig, 8:24:07)

10. Helga Liebenberg (liggewig, 8:25:29)

Topdrie van die verskillende afdelings

Kinderruiter

1. Lucinda Fourie op Esmak Nastarza (8:34:34)

2. Gert Peet Visser op Patyo (8:56:48)

3. Wiana Botha op Ki-Hara Kitara (8:57:53)

Junior

1. Lara le Roux op Kanna Kadin (8:00:48)

2. Jandre Nieuwoudt op Azmec Shatan (8:00:51)

3. Andriette Jacobs op Kadar (8:02:21)

Liggewig

1. Diana Hoffman op Arkab Midas (8:01:05)

2. Elrize Basson op Lourizon Generaal II (8:03:22)

3. Jessica Mostert op Rakib Malik. (8:03:26)

Standaardgewig

1. Gerrie Vorster op Olford Prince Charming (7:59:23)

2. Alta Kriegler op Kitima Sakeetah (8:29:06)

3. Corne Fick op Crankshaft (8:31:16)

Swaargewig

1. Jansen Pretorius op Fabrako Mostafa (8:24:07)

2. Rex Barnard op Rexette Sweetheart (9:11:44)

3. L.C.F. (Lucas) Fourie op Shakura (9:20:46)

* Voor die rit, ná elke been, en ná die eindstreep moet ruiters by 'n veearts aanmeld wat hul perd ondersoek en beslis of hulle mag voortgaan. Nadat 44 perde op die eerste dag, 40 op die tweede dag en 43 op die laaste dag uitgeval het, het 188 perde op die ou end die rit voltooi.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot