AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Uitkoms op plekke, skade elders

Terwyl trane van dankbaarheid op plekke gevloei het oor reën, sit ander boere en toekyk hoe hul aanplantings verdroog.

Terwyl trane van dankbaarheid op plekke gevloei het toe goeie reën somergesaaides uiteindelik van ’n strawwe midsomerdroogte gered het, sit ander boere en toekyk hoe hul aanplantings by die dag verdroog.

Miljoene rande se skade is ook weens vloede in Limpopo aangerig. Dié provinsie se boere het om ramphulp by die Regering aansoek gedoen. Mnr. Anton Botha van Bultfontein sê voorverlede naweek se reën “kon nie meer betyds gekom het nie”.

Hy het op sy grond 35 mm tot 69 mm reën gemeet. “Dinge was op ’n mespunt. Ons is bitter dankbaar.” Hy weet van mense op Hertzogville, waar dit besonder droog was, wat gehuil het toe hulle sien hul lande kry reën. Bultfontein se gesaaides lyk in die algemeen nou baie goed.

Gunstige vooruitsigte in Vrystaat
Ook in die Oos-Vrystaat, meestal oos van Bethlehem, lyk vooruitsigte besonder gunstig. Mnr. Theo Ferreira, wat tussen Harrismith en Warden boer, het die betrokke naweek 118 mm reën by sy huis gemeet. Hy sê omtrent almal in sy gebied het redelik goeie neerslae gekry. Hulle het ook pas rekordkoringoeste afgehaal – gemiddeld 4,5 ton tot 5 ton per ha droëland.

Daarteenoor is die prentjie in die westelike produksiegebiede droewig. Mnr. Derek Mathews van Lichtenburg sê in sy wêreld is dit erg droog. Op dele ly die mielies nou drastiese opbrengsverliese. Hulle kon nie eens al hul lande beplant nie omdat dit nie nat genoeg was nie.

Dié gebied het nog geen goeie reën gehad nie en waar dit wel geval het, was dit baie wisselvallig – van 2 mm tot 25 mm. Mnr. Theo Geldenhuys, wat tussen Vryburg en Mafikeng boer, se reënvaltotaal vir die seisoen staan op ’n skrale 76 mm. Hoewel dit plek-plek bietjie beter lyk, is dit veral by Setlagole en Mareetsane baie droog, sê hy.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Sommer net ek
Want almal kan doen met n goeie nuwe vriend, Ek hou daarvan om mense te sien lag en gelukkig wees
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot