AFGRI
BEAN
09 Des
-
9420
0,00
CORN
09 Des
-
4391
0,00
SOYA
09 Des
-
10543
0,00
SUNS
09 Des
-
10900
0,00
WEAT
09 Des
-
6703
0,00
WMAZ
09 Des
-
4920
0,00
YMAZ
09 Des
-
4757
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Uitruil van inligting nie noodwendig sleg

Die uitruil van historiese markinligting is goed omdat markvraag daarmee bepaal word, sê mnr. Oupa Bodibe, woordvoerder van die Mededingingskommissie.

Die uitruil van historiese markinligting is goed omdat markvraag daarmee bepaal word, sê mnr. Oupa Bodibe, woordvoerder van die Mededingingskommissie.

“Die kommissie keur egter inligting af wat uitgeruil word om te verseker dat mededingers aan kartelgedrag voldoen. Historiese inligting mag wel uitgeruil word indien dit gebruik word om markvraag te bepaal.


"Dit is nodig dat elke saak afsonderlik ondersoek moet word omdat markte en sektore nie dieselfde is nie.”


Tegniese punt

Bodibe het gereageer op ’n navraag oor die onlangse ondersoek waarin die kommissie bevind het dat die Graansilobedryf (GSI) en sy lede die Wet op Mededinging (Wet 89 van 1998) op ’n tegniese punt oortree het.


“Die wettigheid van die uitruil van inligting hang af van die doel, die manier hoe dit bymekaargemaak word, die konsentrasie van die bedryf op ’n nasionale en streeksvlak, en of mededingers mekaar se verkoopsvolumes, kapasiteit en pryse daardeur kan monitor. Die ouderdom van die data is ook belangrik.”


Die GSI het jare gelede inligting oor die gemiddelde daaglikse opbergingstarief aan Safex verskaf. Dié inligting is gebruik om die stoortariewe vir toekomstige mieliekontrakte te bepaal.


GSI vervolg

Die GSI word deur die kommissie vervolg, terwyl Safex nie deur enige vervolging in die gesig gestaar word nie. Bodibe sê die GSI word aanspreeklik gehou omdat sy aandeelhouers in dieselfde mark is en die GSI ’n fasiliteerder van kartelgedrag was.


Safex het aan die kommissie bevestig dat dié tipe inligtinguitruiling gestaak is en die Produkprysindeks (PPI) deesdae gebruik word om toekomstige opbergingstariewe te bepaal.


“Dis nie ’n ideale situasie nie, omdat die onderliggende prys steeds deur kartelgedrag bepaal is. Dit gee egter aandag aan die redes oorhoekom ons bekommerd is,” sê Bodibe.


Die GSI moet steeds met die kommissie skik. Die boete wat die bedryfsliggaam moet betaal, sal gegrond word op die GSI se omset vir 2009.


22 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.27
+0.1%
Rand - Euro
18.30
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.80
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.30
0.0%
Silwer
23.48
0.0%
Palladium
1,956.00
0.0%
Platinum
1,028.50
0.0%
Brent-ruolie
76.10
-0.1%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot