AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9360
-78,00
CORN
27 Sep
-
4745
-63,00
SOYA
27 Sep
-
9375
-3,00
SUNS
27 Sep
-
9780
-188,00
WEAT
27 Sep
-
7044
-14,00
WMAZ
27 Sep
-
4826
-40,00
YMAZ
27 Sep
-
4761,8
-36,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Uitsettingsbevel nietig verklaar

'n Uitspraak deur die Grondeisehof wat 'n uitsettingsbevel van 'n landdros nietig verklaar het, toon weer dat die wet nougeset nagekom moet word as 'n boer 'n werker van sy plaas wil afsit.

Dié waarskuwing kom van dr. Philip du Toit, arbeidskundige en prokureur, na aanleiding van die saak van mnr. A.L. Jooste van die plaas Sandspruit by New Hanover in KwaZulu-Natal teen mnr. M. Dlamini, een van sy plaaswerkers. Mnr. Jooste het op 29 Augustus verlede jaar 'n afsettingsbevel van die landdroshof op New Hanover bekom ná hy en mnr. Dlamini vroeër 'n ooreenkoms bereik het dat mnr. Dlamini die plaas binne drie maande met 'n skeidingspakket sou verlaat. Mnr. Dlamini het vee op die plaas aangehou wat ook verwyder moes word. Ná dié tydperk verstryk het en mnr. Dlamini steeds op die plaas was, is die uitsettingsbevel verkry. Waarnemende regter Y.S. Meer van die Grondeisehof het beslis dat die landdros wat die uitsettingsbevel toegestaan het, nie in ag geneem het dat mnr. Dlamini moontlik as 'n huurwerker ingevolge die wet erken kan word. Hy kan dus net onder die Wet op Huurarbeiders afgesit word waarvoor 'n heel ander stel reëls geld. Waarnemende regter Meer het in sy uitspraak gesê dit blyk dat die uitsettingsbevel net toegestaan is omdat mnr. Dlamini nie die ooreenkoms met mnr. Jooste nagekom het wat deur die bemiddeling van die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie tussen hulle aangegaan is nie. "Die blote feit dat 'n ooreenkoms nie nagekom is nie, kan nie aanleiding gee tot 'n uitsettingsbevel ingevolge hierdie wet nie. Die uitsettingsbevel deur die landdros tas die verweerder se regte aan. Dit neem nie artikel 9 van die wet en die beskerming wat dit aan die verweerder gee teen onbillike afsetting, in aanmerking nie." Waarnemende regter Meer het gevolglik die uitsettingsbevel deur die landdros van New Hanover nietig verklaar. 22 November 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.88
+1.0%
Rand - Pond
19.32
+0.0%
Rand - Euro
17.28
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.62
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,639.43
+1.0%
Silwer
18.71
+1.9%
Palladium
2,065.39
+1.1%
Platinum
865.54
+1.5%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,255
-0.1%
Alle aandele
63,605
-0.0%
Hulpbronne 10
56,067
-0.3%
Industriële 25
79,478
-0.1%
Finansiële 15
14,008
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons sien
Ek lewe vir die buitelewe en die bos. Ek hou van jag, visvang, herlaai en skiet. My uitkyk op die lewe is om altyd eerlik te wees. Ek geniet intelligente geselskap.
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot