AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

'Uitspraak bevestig oppergesag van die reg'

"Wat my opgewonde maak oor die Modderklip-hofuitspraak is dat ons hier 'n bevestiging het dat ons nie in Zimbabwe is nie."

Dit was die reaksie van mnr. Japie Grobler, voorsitter van Agri SA, op die hofuitspraak dat dit die Regering se verantwoordelikheid is om sowat 36 000 plakkers van mnr. Braam Duvenhage se plaas, Modderklip, naby Benoni aan die Oos-Rand, te verwyder.

"Die oppergesag van die reg is hiermee bevestig en daar is getoon dat mense se regte binne die Grondwet beskerm word. Daarom is dit 'n uiters belangrike uitspraak," het mnr. Grobler gesê.

In sy uitspraak in die Pretoriase Hooggeregshof het regter William de Villiers bevind dat die staat 'n grondwetlike plig het om mense se eiendomsreg te verseker, om vir toegang tot grond en behuising te sorg vir dié wat dit nodig het en daarvoor kwalifiseer, en om toe te sien dat hofbevele uitgevoer word.

Mnr. Duvenhage het in Oktober 2000 'n hofbevel vir die afsetting van die plakkers verkry. Die balju wou egter R1,8 miljoen van mnr. Duvenhage hê sodat 'n private veiligheidsonderneming gehuur kon word om die plakkers af te sit.

Mnr. Lourie Bosman, adjunk-voorsitter van Agri SA, sê die regter het daarna verwys dat Agri SA se regspan die saak in perspektief geplaas het. "Die beginsel wat nou gevestig is, kan bydra om soortgelyke sake voortaan makliker opgelos te kry. Al het ons nog nie 'n databasis nie, is ons in die praktyk bewus van sake wat op dieselfde grondslag gehanteer kan word."

6 Desember 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.09
+1.5%
Rand - Euro
17.43
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.75
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,636.85
-0.4%
Silwer
18.56
-1.7%
Palladium
2,089.50
+0.8%
Platinum
860.50
+0.2%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
0.0%
Alle aandele
63,417
0.0%
Hulpbronne 10
56,319
0.0%
Industriële 25
78,436
0.0%
Finansiële 15
14,142
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot