AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9384
0,00
CORN
03 Okt
-
4797
0,00
SOYA
03 Okt
-
9314
0,00
SUNS
03 Okt
-
10079
0,00
WEAT
03 Okt
-
7065
0,00
WMAZ
03 Okt
-
4845
0,00
YMAZ
03 Okt
-
4793
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Uitspraak 'n 'klinkende oorwinning'

TLU SA gaan boere help om geld terug te kry wat vir grondbelasting aan munisipaliteite betaal is. Die suksesvolle hofaansoek om grondbelasting in landelike gebiede ongeldig te verklaar, was 'n toetssaak en klinkende oorwinning vir die landbou, sê TLU SA in 'n verklaring.

Die regspan wat dit hanteer het, adv. Kobus van Rooyen en mnr. Len Dekker, is opdrag gegee om die onderskeie munisipaliteite wat vir die voormalige Oostelike Gauteng Diensteraad (Bronberg: Olympus en Shere landbouhoewes, Blesbokspruit, Elandsrivier, Pienaarsrivier, Suikerbosrand en Eikenhof) en die voormalige Westelike Gauteng Diensteraad (Magaliesberg, Krokodilrivier, Gatsrand en Vaalrivier) verantwoordelik is, te nader vir die terugbetalings, plus rente.

"Belastingbetalers is nie verplig om voort te gaan om sogenaamde 'grondbelasting' te betaal nie. Ander munisipale rekenings word egter nie geraak nie en is betaalbaar."

TLU SA sê in die verklaring die hof se uitspraak bepaal dat selfs owerheidsgesag onderhewig is aan die bepalings van die wet en dat die belasting wat ingestel is, blatant diskriminerend was.

"Die owerheid het versuim om die waarde of grootte van eiendom in ag te neem vir belastingdoeleindes en wou 'n heffing instel, pleks van 'n belasting. Munisipaliteite het gefoutteer deur eers hul eie tekorte te bepaal en aan die hand daarvan 'n bedrag per akte te bepaal, pleks van om 'n begroting op te stel en dan belasting ingevolge die wet vas te stel."

TLU SA sê hy het kommentaar weerhou tot ná die uitspraak volledig bestudeer is.

Die organisasie het die sewe applikante wat die hofaansoek gebring het, geloof vir hul deursettingsvermoë en vertroue in TLU SA se advies. Hy het ook die Bapsfontein Boerevereniging van Agri Gauteng en die plaaslike NNP-tak bedank vir hul ondersteuning.

"Hierdie is weer 'n bewys van wat bereik kan word met sterk leierskap en kollektiewe optrede."

8 November 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
-0.0%
Rand - Pond
20.14
+0.1%
Rand - Euro
17.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,663.35
+0.1%
Silwer
19.23
+1.1%
Palladium
2,169.00
+0.1%
Platinum
863.50
-0.1%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot