AFGRI
BEAN
19 Okt
-
6607
0,00
CORN
19 Okt
-
3074
-11,00
SOYA
19 Okt
-
7155
-50,00
SUNS
19 Okt
-
10655
52,00
WEAT
19 Okt
-
5728
-14,00
WMAZ
19 Okt
-
3180,6
-19,40
YMAZ
19 Okt
-
3340
-16,00
AMT
Beeste A2/3
15 Okt
-
52,8
-0,02
Beeste AB2/3
15 Okt
-
51,31
-0,01
Beeste B2/3
15 Okt
-
48,96
-0,01
Beeste C2/3
15 Okt
-
45,22
-0,01
Bevrore Hoender
15 Okt
-
29,38
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
15 Okt
-
70,93
-0,02
Bokooie
15 Okt
-
48,66
-0,06
Groot (meer as 40 kg)
15 Okt
-
45,81
-0,06
Hoender (IQF)
15 Okt
-
27,14
-0,01
Medium (30-40kg)
15 Okt
-
54,22
0,00
Skaap A2/3
15 Okt
-
83,02
0,03
Skaap AB2/3
15 Okt
-
76,42
0,01
Skaap B2/3
15 Okt
-
70,77
0,02
Skaap C2/3
15 Okt
-
66,17
0,04
Speenkalf
15 Okt
-
39,71
-0,04
Spekvarke
15 Okt
-
26,67
-0,01
Stoorlammers
15 Okt
-
44,17
0,02
Varkwors
15 Okt
-
22,08
-0,01
Vars Hoender
15 Okt
-
31,07
0,00
Vleisvarke
15 Okt
-
28,47
-0,01
Wol (skoon)
15 Okt
-
163,22
0,00

Uitvoer van lewende hawe: DBV nader appèlhof

akkreditasie
Die skape op die skip. Foto: Greg Miles
Die skape op die skip. Foto: Greg Miles
Die nasionale Dierebeskermingsvereniging (DBV) wil die appèlhof nader vir toestemming om te appelleer teen die hooggeregshof in Makhanda se beslissing dat Al Mawashi, die Koeweitse lewendehawe-uitvoermaatskappy, mag voortgaan met die verskeping van lewende hawe na die Midde-Ooste.

Die DBV se aansoek om teen dié beslissing te appelleer, is op 17 November van die hand gewys. “Die DBV kan nie nou opgee nie. Ons moet voortgaan. As ons nie voortgaan nie, laat ons elke dier op die skepe en die duisende wat in die toekoms verskeep sal word in die steek,” lui ’n verklaring wat die DBV verlede week uitgereik het.

Die hofgeding teen die verskeping van die skape het gevolg nadat die DBV vroeër vanjaar ’n dringende interdik bekom het om die verskeping van die skape te verhinder. Dié geding vorm deel van ’n groter poging deur die DBV om die uitvoer van lewende hawe stop te sit aangesien hy die praktyk as wreed beskou.

Mnr. Ilyaas Ally, besturende direkteur van Al Mawashi Suid-Afrika, sê hy respekteer die DBV se reg om te appelleer. “Dit is duidelik dat die DBV bekommerd is oor sy kans om te slaag met ’n hofaansoek om die uitvoer van lewende hawe te verbied aangesien daardie gedeelte van die hofgeding op ys bly.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.57
+0.8%
Rand - Pond
20.08
+0.4%
Rand - Euro
16.98
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,782.30
+1.0%
Silwer
23.71
+2.6%
Palladium
2,098.00
+2.5%
Platinum
1,057.00
+1.7%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
+0.4%
Alle aandele
66,912
+0.3%
Hulpbronne 10
64,002
+0.8%
Industriële 25
84,631
+0.3%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
1Korinthiers 13
Ek is glad nie jaloers of clingy nie, maar moenie my n rede glo nie die seding is as volg: as daar n romie is is daar n vuur, so as ek vernoed jy hou jou opsies oop sal ek...
Vrede begin met n glimlag
Ek is n ma en n ouma van 2 my grootste liefde, ek is n mense mens baie lief vir lek lag kuier met vriende en familie. Gee baie om vir my mede mens lief vir kos maak en dans is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot