AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Uitvoer van rooivleis druk pryse op

Suid-Afrikaanse rooivleisprodusente kan vanjaar beter rooivleispryse verwag namate die uitvoer van rooivleis toeneem.

Dr. Pieter Prinsloo, ondervoorsitter van die Rooivleisprodusente-organisasie, sê onderhandelinge kan daartoe lei dat groot hoeveelhede Suid-Afrikaanse rooivleis na Irak, die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) en Asië versprei word.

“Dit is een van die redes vir die huidige skerp styging in rooivleispryse,” sê hy. Prinsloo sê met die uitbreiding van verskeie groot mynhuise in Afrika gaan die vraag na plaaslik geproduseerde rooivleis vir uitvoer na lande op dié vasteland toeneem.

“Suid-Afrika voer tans sowat 4 000 ton rooivleis per maand na 42 lande uit. Dit sluit lande in Afrika, die Midde-Ooste en Indië en China in. Dit is ook die keursnitte wat uitgevoer word, met heel karkasse wat moontlik binnekort na die VAE uitgevoer kan word.”

Die moontlikheid van dieresiektes wat vanaf buurlande Suid-Afrika kan binnekom, kan egter ’n stok in die wiel steek. “Indien so iets sou gebeur en Suid-Afrika sy uitvoerstatus verloor, kan die prys weer skerp daal omdat die plaaslike verbruiker nie die koopkrag het om groot hoeveelhede rooivleis teen die huidige markprys te koop nie.

“Daarom is dit uiters belangrik dat Suid-Afrika sy grense moet beskerm en voldoende siektebeheer toepas,” sê hy. Vir die verbruiker is die styging in rooivleispryse nie goeie nuus nie. Daarom het Prinsloo onlangs ’n reeks wenke op die internet vrygestel om verbruikers te help om hul vleisaankope slimmer te doen.

Die wenke kan afgelaai word op https://goo.gl/RR0IeZ.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
+0.2%
Rand - Pond
19.28
+0.3%
Rand - Euro
17.29
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.8%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,631.00
+0.5%
Silwer
18.42
+0.4%
Palladium
2,070.62
+1.4%
Platinum
851.85
-0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lief vir die lewe
Introvert. Dry sence of humor. [geskrap] Hou van buite lewe. [geskrap]Braai stap bos en see. Hou van land deur toer op n motorfiets[geskrap]
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot