AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Uitvoermaatskappy vaar goed in eerste jaar

Die uitvoermaatskappy Fruits Unlimited het goed gevaar in sy eerste jaar, ondanks moeilike mark- en bedryfstoestande.

Mnr. Leonard Mead, die maatskappy se besturende direkteur, het op 'n na-oesfunksie in die Paarl 'n oorsig oor die maatskappy se bedrywighede gegee. Fruits Unlimited is in Januarie verlede jaar gestig om boere groter beheer oor die bemarking van hul uitvoerprodukte te gee.

Die maatskappy streef na markgedrewe groei en wil produsentgedrewe wees, die produksieketting verkort en verbeter en uitstekende pryse en diens aan boere bied.

Tafeldruifuitvoere van 900 000 kartonhouers is die afgelope seisoen in die vooruitsig gestel. Volgens mnr. Mead is 2 miljoen kartonhouers (9 000 ton) druiwe uiteindelik uitgevoer, asook 20 ton suikermielies, 60 ton patats en 10,5 ton perskes. Uitstekende pryse is op wêreldmarkte behaal en Fruits Unlimited het 'n goeie begin gehad.

Mnr. Mead sê die volgende seisoen se vooruitsig lyk belowend. Die kopers soek groter volumes. Fruits Unlimited wil sy "vrugtemandjie" vergroot en hoop om meer tafeldruiwe, asook beduidende hoeveelhede sitrus- en steenvrugte, uit te voer.

Die groente-afdeling behoort ook te groei, veral ten opsigte van suikermielies, patats en knoffel. Heelwat van die groente behoort organies te wees. Mnr. Mead glo dat die vraag na organiese produkte al hoe groter gaan word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ordentlike Man wat net gelukig wil wees saam met sy pasmaat
Daar is baie meer in my en agter my as wat n mens sien. Ek verkies dat mens net van my weet wat nodig is.
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot