AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Unieke tegnologie verbeter plaagbeheer

Slim tegnologie help die boer om plae beter te beheer en selfs water beter te benut, wat alles uiteindelik groter, beter oeste en meer wins in sy sak beteken.

Promosie-artikel:

Oro Agri SA (Pty) Ltd vervaardig produkte met unieke OROWET®-tegnologie vir gebruik in sowel geïntegreerde as konvensionele plaagbeheer-programme. Dié tegnologie bestaan uit koudgeperste lemoenolie in gepatenteerde mengsels met verskeie benatters.

Die lemoen-olie wat in produkte gebruik word, is uit die sitrusbedryf afkomstig en is ’n totaal hernubare bron. Die tegnologie het verskeie toepassings, afhangende van die geregistreerde formulasie en konsentrasie van aanwending.

Teen laer konsentrasies kan dit gebruik word as hoogs veelsydige benatter om die doeltreffendheid van spuittoedienings te verbeter en die werking van verskeie plaagdoders aan te vul.

Aksie teen insekte, swamme en myte

Teen hoër konsentrasies kan OROWET-tegnologie met doeltreffende kontak-aksie teen verskeie insekte, swamme en myte aangewend word.

* Sedert die ontstaan van die maatskappy in 2001 het Oro Agri gegroei tot ’n multi-nasionale verskaffer van omgewingsvriendelike produkte wat vandag suksesvol gebruik word in programme vir gewasbeskerming in meer as 70 lande wêreldwyd, waarvan Brasilië, VSA, Frankryk, Spanje, Suid-Afrika, China en Indië tans die grootste gebruikers is.

Oro Agri SA (Pty) Ltd se hoofkantoor is in Somerset-Wes. Die produkte word vervaardig in Spanje, Kalifornië, Brasilië asook in Kaapstad, waarvandaan dit regdeur Sub-Sahara Afrika versprei word.

Verskillende OROWET-formulasies word tans in Suid-Afrika vervaardig. Dit sluit in produkte wat geregistreer is as benatters (bv WETCIT®) of die omgewingsvriendelike plaagdoder, PREV-AM®. Die jongste formulasie is ’n grondkondisioneerder met die naam van TRANSFORMERSA® wat geregistreer is om die infiltrasie en verspreiding van besproeiingswater in moeilik benatbare of kompakte grond te verbeter.

* Kontak Johan Coetzee by 021 850 0667 of besoek die webwerf by www.oroagri.co.za

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-1.3%
Rand - Pond
20.11
+0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,713.07
-0.2%
Silwer
20.66
+0.1%
Palladium
2,253.50
-0.2%
Platinum
925.00
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot