AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Universiteit kry onteiende Zim-plaas

Die plaas van ’n voormalige eerste minister in Zimbabwe is weens grondgrypery aan ’n “universiteit” in die land gegee.

Roerende bates van ’n plaas in Zimbabwe, soos 500 stuks vee, word tans verkoop en afleggingspakette word aan plaaswerkers uitbetaal ná die plaas aan ’n “universiteit” in dié land gegee is. Die plaas Gwenoro, wat plek van die Koedoe beteken, het aan mnr. Ian Smith, ’n voormalige eerste minister van Rhodesië, behoort.
 
Mnr. Owen Jarman, die jare lange bestuurder van die plaas, sê hulle is in September deur pres. Robert Mugabe se amptenare in kennis gestel dat hulle van die plaas afgesit word. Luidens ’n berig op IOL is die begunstigde “universiteit” in sentraal-Zimbabwe geleë.
 
50 jaar
Smith het die plaas in 1948 gekoop, kort ná hy getroud is en ’n parlementêre setel vir die Rhodesiese Front Party gewen het. Hy en sy gesin het vir sowat 50 jaar op die plaas gewoon. Hy was ’n suksesvolle sitrus- en beesboer, maar het in ’n klein en eenvoudige huis op die plaas gewoon.
 
Smith se vrou, Janet, is in 1994 oorlede en sedertdien bestuur Jarman die plaas. Smith het ná Janet se dood besluit om in Harare te gaan woon. In 2006 het hy na Kaapstad verhuis om naby sy stieffamilie te wees ná sy enigste kind, Alec, oorlede is.
 
Jarman sê die twee aangrensende plase is sowat 10 jaar gelede afgevat, en hulle het gehoop dat dié plaas, die kleinste plaas wat die tuiste van die boerdery was, vir hulle behoue sou bly. Smith se as is op Gwenoro gestrooi ná hy vyf jaar gelede oorlede is.
 
Bron: IOL

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot