AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

UP kry toelaag vir landboustudies

n Toelaag van $4,475 miljoen is aan die Universiteit van Pretoria toegestaan om sy vaardighede ten opsigte van landbou-ekonomie uit te brei.

’n Toelaag van $4,475 miljoen (sowat R30,3 miljoen) is aan die Universiteit van Pretoria (UP) toegestaan om sy vaardighede ten opsigte van landbou-ekonomie uit te brei.


Luidens ’n verklaring het die Bill & Melinda Gates-stigting dié toelaag vir die tydperk van Junie vanjaar tot 30 Desember 2016 aan die universiteit se departement van landbou-ekonomie, uitbreiding en landelike ontwikkeling toegestaan.


Die universiteit sê dit sal hom toelaat om op lang termyn kennis en kundigheid oor landbou-ekonomie, met die samewerking van ander universiteite in Afrika, op te bou.


Doelwit

’n Belangrike doelwit van die toelaag is om die departement en sy vennote toe te laat om meer spesialis-onderwerpe aan te bied, meer gedetailleerde navorsing te doen en om dié vlak van kundigheid by drie ander universiteite in die streek te ontwikkel.


Dit vorm die grondslag vir die langtermyn-vestiging van ’n volhoubare doelwit om eenhede vir landboubeleid-analise by universiteite in Oos- en Suider-Afrika te ondersteun, met ’n kernfunksie om stapelvoedsel-markte in die streke te monitor. 


Groter impak

Prof. Johann Kirsten, hoof van die departement, sê die toelaag sal dit vir hulle moontlik maak om ’n groter en wyer impak op die vermoë van navorsing oor landboubeleid en die toepassing daarvan in die streek te hê.


Die fokus val dus op die opbou van langtermynvermoëns en die versterking van instansies in Afrika.


“Deur die ondersteuning van die Gates-stigting vir die program vir landbou-ekonomie program by die UP, sal die departement ’n doeltreffende rol op die internasionale verhoog kan speel en sy bekwaamheid sal versterk word”, aldus Kirsten.


9 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot