AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Upington slaag uitvoertoets

'n Groot getal kleinvee is onlangs met welslae van die lughawe op Upington uitgevoer. 'n Totaal van 70 Kalahari Rooi-bokke en 310 Dorperskape is na die Verenigde Arabiese Emirate uitgevoer.

Prof. Willem van Niekerk van die departement Vee- en Wildkunde aan die Universiteit van Pretoria sê die kroonprins van dié land, sjeik Mohammed Bin Khalid al Nahyan, het hom genader om die diere namens die sjeik in Suid-Afrika uit te soek en die versending te hanteer.

Die prins se plan is om die Dorpers suiwer te hou en vir vleisproduksie te vermeerder. Die Kalahari Rooi-bokke gaan gekruis word met Boerbokke wat vroeër ingevoer is, en waarskynlik ook met inheemse bokke.

Altesame 150 Dorper-ooie en vyf ramme is deur mnr. Albert Van Niekerk en Seuns se Klipkoppiesboerdery, Kenhard voorsien en 150 Wit Dorper-ooie en vyf ramme is hoofsaaklik by twee telers, mnre. Johan Gouws en Tonie Cahi van Prieska gekoop. Die bokke is by verskeie boere gekoop.

Personeel van die Griekwaland-Wes Koöperasie was nou betrokke by dié transaksies.

Prof. Van Niekerk sê hy het diere uitgesoek met 'n ligte haarbedekking wat in warm dele aangehou word deur boere wat prestasietoetsing doen. In hul nuwe omgewing styg die kwik maklik tot 50 grade Celcius.

Die versending is vergemaklik deurdat die lughawe van Upington gebruik is. Die diere is die oggend op 'n versamelpunt op 'n plaas opgelaai, die middag op die vliegtuig gelaai en die volgende dag was almal ongedeerd by hul bestemming.

'n Gunstige prys is vir die boere beding en die prins was ook tevrede dat die diere teen 'n billike prys aan hom voorsien is. Dit, tesame met die skakeling wat prof. Van Niekerk oor 'n lang tyd met die Chinese het ten opsigte van die voeding en bestuur van kleinvee, maak nog uitvoere moontlik, meen hy.

8 November 2002

Byskrif:

'n Groot besending kleinvee is onlangs van die lughawe op Upington na die Verenigde Arabiese Emirate uitgevoer. Van links is prof. Willem van Niekerk, mnr. Albert van Niekerk en sy seun Rudolph by van die Dorpers in die vliegtuig. 8 November 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.05
+0.2%
Rand - Euro
17.64
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,713.17
+0.0%
Silwer
20.80
+0.7%
Palladium
2,265.00
+0.1%
Platinum
928.00
+0.3%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot