AFGRI
BEAN
05 Okt
-
8985
-31,00
CORN
05 Okt
-
4780
-22,00
SOYA
05 Okt
-
9230
-35,00
SUNS
05 Okt
-
10250
40,00
WEAT
05 Okt
-
7200
31,00
WMAZ
05 Okt
-
4945
29,00
YMAZ
05 Okt
-
4861
5,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

USAAA wil landwyd uitbrei

Nóg ‘n landbou-organisasie wil sy vlerke landwyd uitsprei.

Met die talle landbou-organisasies wat reeds in Suid-Afrika bestaan, wil nóg ‘n organisasie, die United South African Agricultural Association (USAAA) sy vlerke weier sprei.

USAAA het ‘n verklaring uitgereik dat hy van plan is om sy bedrywighede, ná drie bestaansjare in die Wes-Kaap, na die res van die land uit te brei.

Mnr. Ismail Motala, ‘n woordvoerder, sê die organisasie verteenwoordig tans sowat 3800 lede in dié provinsie. “Sowat 70% van die swart boere in die provinsie behoort tot ons organisasie, en van die wit kommersiële boere het ook by ons begin aansluit.”

Volgens Motala het die organisasie besluit om eers sy ledegetalle en organisatoriese bedrywighede te stabiliseer voordat hy na die res van die land uitbrei. “Derhalwe het ons die uitbreiding drie jaar ná ons bestaan eers onderneem.”

Transformasie

Luidens ‘n verklaring sê die organisasie hy staan aan die voorpunt van transformasie binne die landbousektor. “Ons (swart boere) boere is al vir té lank buite in die koue gelaat en het geen gekoördineerde stem gehad wat die transformasie van die landbou kon bestuur nie.”

Volgens Motala wil hulle nie net op swart bestaansboere fokus nie, maar op die totale bedryf in sy geheel. “Ons meen Suid-Afrika het ‘n organisasie nodig wat alle boere, kommersiëel, kleinboere en bestaansboere, as ‘n eenheid kan verteenwoordig en die bedryf in die land bevorder.”

Motala sê die organisasie se bestuur is tans besig om sowat 600 boere in die Noord-Kaap te besoek. USAAA is ook genooi om boere in die Oos-Kaap te besoek. “Ons is van plan om boere in elke provinsie in die land te besoek, en ons behoort teen vroeg volgende jaar klaar te wees.”

20 September 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.74
-0.6%
Rand - Pond
20.21
+0.1%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.49
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,713.39
-0.8%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,298.00
-1.1%
Platinum
924.50
-1.0%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,304
-0.9%
Alle aandele
65,731
-0.9%
Hulpbronne 10
63,394
-1.8%
Industriële 25
79,621
-0.6%
Finansiële 15
14,023
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot