AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

UV skenk voer vir branddistrikte

akkreditasie
’n Deel van die Paradys-voerskenking wat in die Suid-Vrystaat versprei is. Vragte voer van dié proefplaas van die Universiteit van die Vrystaat is ook in Augustus en September 2020 vir droogtehulp bewillig. Foto: Johan Barnard
’n Deel van die Paradys-voerskenking wat in die Suid-Vrystaat versprei is. Vragte voer van dié proefplaas van die Universiteit van die Vrystaat is ook in Augustus en September 2020 vir droogtehulp bewillig. Foto: Johan Barnard
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het sowat 200 ton voer ten bedrae van R360 000 aan boere in die brandgeteisterde distrikte suid van Bloemfontein beskikbaar gestel.

Talle boere se winterweiding is tydens ’n veldbrand op 12 en 13 Julie verwoes.

Die 428 ronde bale voersorghum en smutsvingergras is op die UV se Paradysproefplaas net suid van die stad gekweek en is met die hulp en toerusting van die lede van die Koppieskraal-boerevereniging gebaal.

BKB het die brandstof geborg wat vir die proses gebruik is.

Mnr. Johan Barnard, bestuurder op Paradys, sê die omliggende boere het met hul trekkers en werktuie ingespring om die hooi te sny, te hark en te baal.

Verskeie vragte is na verspreidingspunte in die brandgeteisterde  Tierpoort-gemeenskap vervoer. Een van die verspreidingspunte is op die plaas Sanniesrust van mnr. Schalk van der Merwe, en van mnr. Dawie Strauss, van die naasliggende distrik Edenburg.

brande hulp
Voer wat op die plaas Sanniesrus van mnr. Schalk van der Merwe in die distrik Tierpoort afgelaai is. Hy het meer as 1 000 ha weiveld verloor en sê hy het geen weiding oor nie, nie eens op sy huurgrond nie. Tot 173 van sy skape het weens die brand gevrek. Foto: Johan Barnard

’n Vrag word deur mnr. Paul Jensen in die distrik Fauresmith versprei nadat weiveld suidwes van Petrusburg onlangs afgebrand het.

Die voermaatskappy Nutrifeeds het onlangs 22 ton voerkorrels geskenk vir die boere wat deur die brande geraak is. Veemedisyne is ook geskenk. Vrystaat Landbou (VL) beraam die waarde van die weidingsverlies op sowat R345,5 miljoen. Die vroeë beraming van die verlies aan vee en infrastruktuur beloop sowat R33,5 miljoen.

Mense wat met skenkings of geldelike bydraes wil help, kan VL se webwerf besoek by www.vrystaatlandbou.co.za/fire-disaster-fund/.

Amptelike syfers wat die Vrystaatse oorkoepelende brandvereniging op 22 Julie bekend gemaak het, toon 35 plase se veld het heeltemal afgebrand. Altesaam 134 plase het 90% van hul veld verloor, terwyl 216 plase meer as 50% van hul veld verloor het.

Mnr. Jan de Villiers, bedryfsbestuurder van die vereniging, het ’n waarskuwing uitgereik van ’n hoë brandgevaar oor die Vrystaat van Dinsdag 3 Augustus tot Sondagaand 8 Augustus.

Hy het hom op alle brandverenigings beroep om die nodige voorkomingsmaatreëls na te kom om wegholveldbrande te voorkom.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
+0.5%
Rand - Pond
19.39
-0.3%
Rand - Euro
17.34
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.67
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,631.74
+0.6%
Silwer
18.53
+1.0%
Palladium
2,049.56
+0.3%
Platinum
856.49
+0.4%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,290
0.0%
Alle aandele
63,626
0.0%
Hulpbronne 10
56,215
0.0%
Industriële 25
79,529
0.0%
Finansiële 15
13,982
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot