AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

KYK! Vaalhartsboere trek op oor krag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Boere van Hartswater en Jan Kempdorp in die Noord-Kaap het vandag (8 Februarie) met hul trekkers deur die strate van dié dorpe gery om bewustheid vir die uitwerking wat beurtkrag op hul boerderye het, aan te wakker.

Die optog vorm deel van Agri Noord-Kaap se beurtkrag-bewusmakingsveldtog wat onlangs in Douglas en Prieska begin het.

Me. Christelle Stoman, bestuurder van die Vaalharts-distrikslandbou-unie, sê die Vaalhartsboere verbou deur die jaar ’n verskeidenheid gewasse en die gebied kan as een van die Noord-Kaap se kosmandjies beskou word. Hulle besef beurtkrag raak almal, maar ervaar dat dit ’n rampspoedige uitwerking op die landbou het.

“Besproeiingsboere kan nie deur hul watertoedieningskedules kom nie en oeste ly daaronder. Boonop gaan noodsaaklike besproeiingswater verlore aangesien dit nie gepomp kan word nie.”

Sy sê boere word ook genoodsaak om in duurder tye hul besproeiingstelsels te laat loop. Dit, tesame met diegene wat van kragopwekkers gebruik moet maak, dra by tot reeds hemelhoë insetkoste.

Die distrikslandbou-unie is bekommerd oor die komende oesseisoen met pakhuise en verwerkingsaanlegte wat móét werk en kontrakte wat nagekom moet word. “Beurtkrag stuur nou meer as voorheen op ’n groot ramp af. Vaalharts se boere voeg vandag hul stem by duisende ander landwyd.”

Foto: Christelle Stoman
Vaalhartsoptog
Foto: Christelle Stoman

Vaalharts maak voorstelle vir alternatiewe

Sy het hul versoeke aan Eskom en die regering soos volg opgesom:

• Gee meer krag aan die besproeiingsbedryf of verminder die beurtkragfases,

• Verskuif hoëkoste-spitstye na die “af tye”,

• Gee ’n alternatief vir duur Ruraflextariewe,

• Koppel sonplase in die landbousektor en kragopwekkingstelsels wat nie aan die netwerk gekoppel is nie, aan Eskom se netwerk,

• Vergemaklik die aansoekproses vir hernubare energieplase en ander alternatiewe, en

• Bied hoër kortings op diesel en brandstof vir elektrisiteitsopwekking aan. 

Landboubesighede maak ook stem dik

Senwes, die landboudienstemaatskappy, het sy steun aan die boere toegesê deur middel van ’n verklaring deur mnr. Francois Strydom, uitvoerende hoof, wat by die optog voorgehou is.

“As die wiele van die trekkers en ander plaasvoertuie wat jy vandag hier om jou sien, as gevolg van die voortslepende kragkrisis en onvoorspelbare beurtkragskedules tot ’n stilstand kners, gaan dit méér as net die landbouwaardeketting wees wat daaronder sal ly. Elke Suid-Afrikaner sal dit aan sy sak en sy leë koskas voel.”

Strydom, wat ook die voorsitter van Agbiz is, sê al die saamtrekke moet as ’n opbouende gebaar gesien word.

“Die kruks van die saak is dat elektrisiteit dringend nodig is om oeste te red en om te verseker dat voedselsekerheid beskerm word.”

Volgens hom is die stelling wat op Douglas gemaak is dat “krag kos is en kos krag is”, as’t ware ’n noodkreet vir die landbousektor in dié tyd.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.78
+0.1%
Rand - Pond
22.00
+0.3%
Rand - Euro
19.33
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.89
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Platinum
984.08
+0.3%
Palladium
1,495.50
+1.2%
Goud
1,980.48
0.0%
Silwer
23.93
+0.1%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,591
-0.7%
Alle aandele
76,204
-0.7%
Hulpbronne 10
66,624
-1.3%
Industriële 25
102,862
-0.4%
Finansiële 15
15,524
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Wees net jou selfEks
Eks n mense men's hou van gesels lag. Wil dinge deel wat saak maak vir Ander omgee. Ek wil nie net elke keer verander om in te pas nie aanvaar my soos ek is.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot