AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Vakante staatsposte kwel Agri SA

Agri SA is ernstig bekommerd oor die 627 vakante poste in die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming.

Agri SA is ernstig bekommerd oor die 627 vakante poste in die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming.


In hoë posvlakke − van senior bestuurders tot direkteurs − is 154 poste vakant. Altesame 18 poste is vakant in die kantoor van die direkteur-generaal. Mnr. Hans van der Merwe, uitvoerende direkteur van Agri SA, sê die tekort aan personeel − veral bevoegde personeel – is ’n groot bron van kommer vir die georganiseerde landbou.


Ploeter voort

Hy sê in die tyd wat die staat al hoe meer betrokke wil raak in die grondhervormingsproses, ploeter hy voort en dit plaas net meer druk op die stelsel.


“Die staat wil al hoe meer stelsels implementeer pleks van om die probleme deur samewerking te identifiseer en op te los.” By restitusie is 55 poste vakant, feitlik almal senior poste. Die afdeling kort ses hoofdirekteurs en 14 hoofadviseurs. By grondhervorming is 59 poste vakant, ook almal hoëvlakposte.


Vir adjunk-direkteurs is 12 poste vakant en vir projekkoördineerders agt. Die titelaktekantoor kort 61 amptenare, van titelregistrasieklerke tot senior bestuurders en 13 registrateurs van titelaktes. By finansiële bestuursdienste is 106 poste vakant en in ondersteuningsdienste 102.


Lees ook: Staat besit heelwat grond


Bedrog

Tien daarvan is vir direkteurs en hoofdirekteurs, waaronder hoofdirekteur vir beleid en wetgewing, vir projekbestuur, vir regsdienste en vir dienslewering. Agt amptenare waaronder ’n registrateur en assistent-registrateur van titelaktes is geskors weens wetsoortredings, korrupsie, wanbestuur en bedrog.


Mnr. Gugile Nkwinti, minister, het dié statistieke verskaf in antwoord op ’n parlementêre vraag van me. Annette Steyn, DA-woordvoerder vir grondsake.


Lees ook: Grond:Nkwinti teken Groenskrif


9 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot