AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Vakbond verklaar geskille met LNR

Loononderhandelinge by die LNR sloer glo, derhalwe het Solidariteit drie geskille met die staatsinstansie verklaar.

Loononderhandelinge by die Landbounavorsingsraad (LNR) sloer glo, derhalwe het Solidariteit drie geskille met die staatsinstansie verklaar.


Luidens ‘n verklaring is een van die geskille verklaar weens die LNR se beweerde sloering met die bekendmaking van navorsing oor die markverwantheid van werknemers se salarisse.


Me. Ilze Nieuwoudt, woordvoerder vir die vakbond, sê die eerste rondte loononderhandelinge was reeds vir 5 Maart geskeduleer. Geen vordering intussen gemaak nie, want die LNR sloer om die uitslag van ? studie oor die markverwantheid van hulle salarisse, wat onontbeerlik vir vanjaar se onderhandelinge is, bekend te maak.


Verlede jaar ooreengekom


“Daar is tydens verlede jaar se loononderhandelinge ooreengekom dat ? studie oor die markverwantheid van LNR-personeel se salarisse gedoen moet word sodat dit as aanwyser vir vanjaar se onderhandelinge kan dien,” verduidelik Nieuwoudt.


Die vakbond is van mening dat die raad eers hulle stempel op die navorsing wil afdruk voor hulle dit bekend maak. Hy eis nou dat die uitslag van die studie, soos in die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, ongewysig beskikbaar gemaak moet word.


Die KVBA


Die vakbond het die drie geskille by die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) verklaar. Een van die geskille verskyn Donderdag (12 Mei) voor die kommissie waarna moontlike arbitrasie verwag word.


Die eerste geskil, wat verklaar is weens die nie-betaling van Solidariteit-lede, kon nie tydens die konsiliasieproses ontlont word nie en is intussen vir arbitrasie verwys. Die tweede geskil, oor die interpretasie en toepassing van die grondwet van die onderhandelingsforum, sal op 25 Mei by die KVBA aangehoor word.


13 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot