AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Valke ondersoek groot bedrog met grond

Grootskaalse ongerymdhede met grondtransaksies in Mpumalanga word deur die Valke ondersoek.

Verdagte transaksies van miljoene rande vir grond in Mpumalanga is by die ondersoek betrokke en, na verneem word, het die Valke reeds beslag gelê op verskeie dokumente wat daarmee verband hou.

Dit blyk asof verskeie maatskappye en provinsiale regeringsinstansies daarby betrokke is. Inhegtenisnemings kan binnekort volg.

Dié ondersoek kom nadat die Openbare Beskermer (OB) vroeër deur die DA in die provinsie versoek is om onwettige grondtransaksies by munisipaliteite – veral die provinsiale departement van menslike nedersetting – te ondersoek.

In een van die transaksies is ’n plaas van 414 ha naby Ermelo verlede jaar vir R11,9 miljoen deur die maatskappy Bongiveli CC gekoop. Kort daarna is dit met ’n wins van meer as R24 miljoen (teen meer as R36 miljoen) aan die Regering verkoop. Die transaksies en oordrag het glo binne ses minute plaasgevind.

By Malelane het die maatskappy Misty Sea Trading 70 ha teen R5,8 miljoen gekoop en vir R41 miljoen aan Bongiveli verkoop. Bongiveli het dit op sy beurt teen R50 miljoen aan die departement van menslike nedersettings verkoop. Al drie transaksies het in dieselfde jaar plaasgevind.

Alle grondtransaksies in Mpumalanga
Die OB is versoek om ondersoeke uit te brei na alle grondtransaksies in die provinsie wat deur die departement van menslike nedersettings gehanteer is. Die DA is ook besig met ’n ondersoek na soortgelyke transaksies in ál die ander provinsies.

In April verlede jaar het soortgelyke transaksies in Limpopo die aandaggetrek toe die provinsiale regering 49 ha by Dendron vir meer as R58 miljoen (R1,2 miljoen/ha) gekoop het van Thubelisha Homes, ’n maatskappy wat deur ANC-hooggeplaaste politici besit word.
Vir nog ’n stuk (onontwikkelde) grond wat by Modjadjiskloof van ’n ANC-sakeman gekoop is, het die regering R172 830/ha betaal. Die totaal was R14 miljoen vir 81 ha wat die sakeman vir R281 500 gekoop het.
Boere in KwaZulu-Natal het verlede jaar versoek dat Kwanalu ’n grondtransaksie by kwaMbonambi ondersoek waarby die regering R105 000/ha betaal het.

• Lees meer oor die beweerde bedrog met grondtransaksies in Landbouweekblad.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
19.27
+0.6%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,634.02
-0.6%
Silwer
18.70
-0.9%
Palladium
2,061.00
-0.6%
Platinum
856.50
-0.2%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bleh
Plat op die aarde tipe mens soek n maatjie om dinge saak te doen🤭🙃en dinge saam meer te geniet
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot