AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Van kondome tot kaolien teen droogte!

Vrugteboere by Ceres gebruik kaolien en selfs kondome om water te bespaar – en dit doen die ding!

Boere bedink al hoe meer vindingryke planne om die droogte te probeer oorleef, of net om die beskikbare water wat tot hul beskikking is, suinig te gebruik.

Mnr. Calla du Toit, 'n vrugteboer van Ceres, het Vrydag op 'n mediagesprek wat TruCape by Landbouweekblad aangebied het, vertel hoe vrugteboere in dié Wes-Kaapse vrugtespens planne prakseer om met minder water klaar te kom. “Ons gemiddelde reënval is 1100 mm per jaar maar dié seisoen het ons nog maar net sowat 400 mm gehad,” het hy vertel.

Boere maak dus planne om water te bespaar, soos om kaolien te gebruik. Van die vrugteboere bespuit hul bome met 'n mengsel van water en kaolien. Dit bedek die blare en beperk transpirasie, sê hy. (Kaolien is gesuiwerde natuurlike aluminiumsilikaat wat byvoorbeeld in die farmaseutiese bedryf gebruik word gebruik vir pilbedekking. Mnr. Adriaan Nieuwoudt van Garies, wat bekendheid verwerf het met sy Kubusse, wou in 'n stadium kaolien in die Noord-Kaap ontgin.)

Du Toit sê 'n ander boer het met 'n vindingryke plan vorendag gekom om 'n kondoom oor elke mikrospuit wat by elke boom geplaas is, te trek. Dié spuitjies maak normaalweg 'n redelike area om die boom nat. Nou val die water net regstreeks op die wortelsone. Die materiaal is goedkoop en maklik bekombaar, sê Du Toit.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot