AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Van Schalkwyk nuwe HUB van Suidwes

Dr. Herman van Schalkwyk is die Suidwes Groep se nuwe groep hoof uitvoerende beampte.

Dr. Herman van Schalkwyk, wat vanaf Januarie 2010 tot 31 Desember 2015 die rektor van die Potchefstroom-kampus van die Noordwes-Universiteit was, is met ingang van 1 April 2016 as groep hoof uitvoerende beampte van die Suidwes Groep aangestel.

Die voorsitter van die groep, mnr. Hansie Viljoen, sê in 'n nuusverklaring Van Schalkwyk word in Suidwes-geledere verwelkom en die hoop is uitgespreek dat die groep onder sy leiding van krag tot krag sal gaan.

Van Schalkwyk het sy merk gemaak as akademikus en vooraanstaande landbou-ekonoom maar dit is veral sy uitstaande leierskap waarvoor hy erkenning kry. Voor sy aanstelling as rektor was hy die dekaan van die fakulteit natuur- en landbouwetenskappe by die Universiteit van die Vrystaat.

Hy is in 2007 deur die Minister van Landbou as lid van die Nasionale Landboubemarkingsraad aangestel en in 2008 as die adjunkvoorsitter van die raad van die Land Bank. Hy het ook vir 18 maande waargeneem as voorsitter van die raad van die Land Bank. Van Schalkwyk was ook 'n  konsultant vir die Wêreldbank en ander Suid-Afrikaanse instansies. Hy is in 2011 deur Landbouskrywers SA as Nasionale Landboukundige van die Jaar aangewys.

Van Schalkwyk was van 1 Januarie 2016 is hy die Besturende Direkteur van Aginfo, wat hom toelê op die verskaffing van landbou-inligting en advies aan die landbousektor.

Hy het in 1990 sy BCom-graad aan die Universiteit van Pretoria behaal, waarna hy sy honneursgraad en MCom cum laude (1992) behaal het. In 1995 het hy sy PhD in landbou-ekonomie ook aan die UP behaal.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.13
-0.7%
Rand - Pond
20.08
+0.1%
Rand - Euro
17.67
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,697.80
-0.9%
Silwer
20.16
-2.4%
Palladium
2,196.39
-2.9%
Platinum
919.50
-0.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot