AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Van Zyl-moorde: Nóg verdagtes soek

Die polisie en ander ondersoekers is op die spoor van nog verdagtes in die Van Zyl-moorde.

Die polisie en verskeie veiligheidsorganisasies is op die spoor van nóg verdagtes wat vermoedelik betrokke was by die moorde op renosterboer mnr. Piet van Zyl en sy vrou, Tilla.

Volgens mnr. Marius Müller, Afriforum se nasionale operasionele koördineerder , het die Heritage Protection Group (HPG) en Qiniso Lonke die Limpopo- en Mpumalanga-polisie bygestaan in die ondersoek wat tot die arrestasie van agt verdagtes gelei het. Afriforum was ook betrokke by die ondersoek. Ses van die verdagtes is naby Hazyview gearresteer, met 'n sewende by Naboomspruit. Die agtste verdagte is by Lenasia gearresteer.

LEES OOK: Renosterboer, vrou vermoor in plaasaanval

Piet van Zyl was 'n bekende renosterboer van Mokopane en is op 20 Augustus op sy plaas in die Immerpan-omgewing vermoor. Beide Piet en Tilla is met 'n 9mm pistool geskiet. Van Zyl het sy renosters teen groot koste teen stropers beskerm maar het steeds gereeld onder stropery deurgeloop.

Müller het 'n pleidooi aan die publiek gelewer om betrokke te raak by gemeenskapsbeveiliging.

“Mense moet regtig begin betrokke en bewus raak van veiligheid. Raak betrokke by 'n veiligheidstruktuur in jou gemeenskap, of jy op 'n plaas, kleinhoewe of op die dorp bly. Dit maak nie saak watter organisasie dit bestuur nie. Raak betrokke sodat jy op 'n stelsel is wat jy kan aktiveer sou jy aangeval word.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.13
-0.7%
Rand - Pond
20.08
+0.1%
Rand - Euro
17.67
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,697.80
-0.9%
Silwer
20.16
-2.4%
Palladium
2,196.39
-2.9%
Platinum
919.50
-0.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot