AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Van Zyls kweek beste moutgars

Die Van Zyls van Klipfontein Boerdery is as SAB Maltings (SABM) se Garsprodusent van die Jaar aangewys.

Hermie, sy pa, Bertie, en oom Andrew is klein garsboere met plase by Swellendam en Rietpoel. Hul belangrikste vertakking is 'n melkery met Holsteinkoeie. Hulle plant ook koring, kanola en mielies vir kuilvoer en pitvoer en het 'n Döhne-Merinokudde.

Die garsvertakking is onder meer daarop gemik om wisselbou en onkruidbestuur moontlik te maak, en as moutgars kontant in te bring om mielies vir die melkery te koop. In jare wat die gars na voergraad afgradeer word, kan dit as veevoer benut te word. Hulle plant die kultivar Erica, wat deur die SA instituut vir garsteling (Sabbi), buite Caledon, ontwikkel is.

Tydsberekening is bepalend vir welslae met moutgars. Hulle sê ook vandat hulle met die hulp van 'n entoesiastiese en kundige adviseur van 'n landbouchemiese maatskappy voorkomende bespuitings vir siektes doen, lyk hulle gars mooi. Bertie sê "om goeie gars te lewer, moet jy ook haastig wees van oes tot wegry. Die gars moet dan voorkeur kry."

Byskrif: Mnr. Hermie van Zyl (naasregs) van Klipfontein Boerdery is onlangs as SAB Maltings se nasionale Garsprodusent van die Jaar vir 2013 aangewys. Saam met hom is, van links, mnr. Thinus van Schoor, hoofbestuurder van SAB Maltings op Caledon, Hermie se vrou, Elana, en mnr. Gerhard Greeff, bestuurder van landboukundige dienste by SABMiller in die droëlandgebiede. Hermie boer saam met sy pa, Bertie, en oom Andrew met gars, koring, kanola, mielies, suiwelbeeste en dubbeldoelskape op die boerdery se plase by Swellendam en Rietpoel. Die beoordelingskriteria vir die kompetisie, naamlik vetkorrelpersentasie, stikstofinhoud, voginhoud, sifsels en die afwesigheid van vreemde materiaal, is ook die belangrikste bepalers van moutgehalte. Foto: WILLIE LOUW

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.88
-1.4%
Rand - Pond
20.15
+0.4%
Rand - Euro
17.61
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.50
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,705.36
-1.2%
Silwer
20.10
-4.6%
Palladium
2,219.00
-4.5%
Platinum
907.50
-2.8%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,125
-1.2%
Alle aandele
65,528
-1.2%
Hulpbronne 10
63,452
-1.7%
Industriële 25
79,174
-1.1%
Finansiële 15
13,970
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot