AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Varkbedryf kry koers ná bek-en-klou

Die varkbedryf hou tans kop bo water ná die uitbreking van bek-en-klouseer vroeër vanjaar en behoort binnekort weer na Namibië te kan uitvoer.

Die varkbedryf hou tans kop bo water en ná die uitbreking van bek-en-klouseer vroeër vanjaar en behoort binnekort weer na Namibië te kan uitvoer.


Mnr. Simon Streicher, hoofbestuurder van die Suid-Afrikaanse Varkvleisprodusente-organisasie (SAVPO), sê die uitbreking van bek-en-klouseer het die bedryf hard geslaan, maar dinge begin beter lyk.


“Die meeste ouens hou nou net kop bo water en teug na asem, en ander vat sulke groot slukke water, maar ons hoop Namibië se grense is binnekort weer oop vir uitvoer,” sê Streicher.


Administratiewe stappe

Streicher sê die Namibiese regering het vroeër die week gesê hulle het slegs ’n paar administratiewe sake wat afgehandel moet word en dan sal hulle weer Suid-Afrikaanse varkvleis aanvaar. Hy sê hulle hoop dit kan teen die einde van volgende week reeds gebeur.


Volgens Streicher is daar steeds ’n ooraanbod op die plaaslike mark en die prys vir boere het die afgelope paar maande met R1 en R1,50 gedaal.

“Op R50 per kilogram is dit nie baie nie, maar teen die R15 per kilogram wat varkboere gemiddeld verdien, is dit nogal ’n harde slag”.


Die grense van Mosambiek, Lesotho, Swaziland en Zimbabwe is reeds oop vir Suid-Afrikaanse uitvoer, maar Streicher sê slegs ’n klein hoeveelheid van Suid-Afrika se varkvleis gaan na dié lande. Nambië is tradisioneel die grootste invoerder van Suid-Afrikaanse varke en varkvleis.


Lees ook: Bedrywe bloei weens bek-en-klouseer


Vier tot ses weke

Intussen sê mnr. Mario Kleinsmit, die algemene bestuurder van R&R-abattoir naby Pretoria, hulle ondervind tans steeds ’n groot ooraanbod van diere, maar hy verwag dat dinge oor vier tot ses weke na normaal sal terugkeer.


“Tradisioneel neem die aanbod in September af en ons vermoed dat dit dinge weer sal uitbalanseer,” vertel Kleinsmit. Hy meen die ooraanbod kan grotendeels aan die uitbreking van bek-en-klouseer toegeskryf word, maar ander faktore, soos hoë mieliepryse en laat oeste, het ook ’n invloed.


Kleinsmit sê diere is tans ook vetter, want weens die ooraanbod is plaaslike slagplalse se voorraad hoog, derhalwe kan hulle nie so gereeld diere inneem soos in die verlede nie.


“Ons gemiddelde gewig per vark was verlede jaar sowat 75 kg, maar dié jaar staan dit op sowat 86 kg. As die boer 100 varke teen daardie gewig aflaai, beteken dit dat jy eintlik 110 varke inkry, wat dan jou toekomstige inname van die boer al minder maak,” verduidelik Kleinsmit.


Lees ook: Vleisbedryf soek interdik oor siektes


14 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot