AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Varkie met rolstoel steel harte

’n Varkie met verlamde agterbene het harte op die internet gesteel met ’n video van hom wat ’n rolstoel leer gebruik.

’n Video van ’n maand oue varkie, Chris P Bacon, steel harte op die internet met dié video wat al meer as 611 000 keer gekyk is. Sy eienaar, dr. Len Lucero, ’n veearts, sê hy het die video op die gewilde webtuiste YouTube gelaai omdat dié varkie se uithouvermoë en storie mense aanraak en gelukkig maak.
 
Chris is gebore met verlamde agterbene en leer tans om met ’n rolstoel te loop. Uit die video is dit duidelik dat hy al baie behendig op sy twee voorpote kan rondloop. Luidens ’n berig op News24.com is die video geneem toe hy sowat een pond geweeg het en 10 dae oud was.
 
Kliënt het Chris afgelaai
’n Kliënt het Chris kort na sy geboorte by Lecuro se spreekkamer in Clermont, Florida, afgelaai. Die kliënt het gedink die enigste uitkoms was om Chris uit te sit, maar Lucero het besef dat die varkie met die regte sorg ’n lang en vol lewe kan hê.
 
Die veearts het aangebied om Chris op sy eie plaas saam met die familie se bokke, perde, honde en katte aan te hou.  “Hy was gesond en ek was bang dat hy binnekort sy Skepper sou ontmoet.”
 
Lucero het self die rolstoel uit ’n stel kinderspeelgoed se stukke gebou. Die varkie is op 13 Januarie 2013 gebore, en Lucero sê hy sal binnekort in sy derde rolstoel ingroei.
 
Volgens Lucero wil hy nie geld maak deur Chris aan die wêreld bekend te stel nie. “My doelwit is om hom bekend te stel, want hy maak mense gelukkig.”
 
Bron: News24.com

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot