AFGRI
BEAN
27 Me
-
9189
141,00
CORN
27 Me
-
4547
22,00
SOYA
27 Me
-
9415
119,00
SUNS
27 Me
-
11120
3,00
WEAT
27 Me
-
8032
32,00
WMAZ
27 Me
-
4590
28,00
YMAZ
27 Me
-
4700
50,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Me
-
168,05
3,02
Ave Wool - RWS
13 Me
-
179,53
-4,62
Beeste A2/3
13 Me
-
62,31
1,46
Beeste AB2/3
13 Me
-
59,74
1,26
Beeste B2/3
13 Me
-
54,18
-1,02
Beeste C2/3
13 Me
-
49,36
1,98
Bevrore Hoender
13 Me
-
31,09
0,25
Bokkies (onder 30 kg)
13 Me
-
59,25
-12,01
Bokooie
13 Me
-
48,53
-2,68
Groot (meer as 40 kg)
13 Me
-
43,21
-1,79
Hoender (IQF)
13 Me
-
29,58
0,11
Medium (30-40kg)
13 Me
-
55,89
4,30
Pork Average
13 Me
-
27,45
0,15
Poultry Average
13 Me
-
30,77
0,18
Skaap A2/3
13 Me
-
95,1
-1,87
Skaap AB2/3
13 Me
-
78,75
-0,91
Skaap B2/3
13 Me
-
75,51
-0,87
Skaap C2/3
13 Me
-
70,69
-1,09
Speenkalf
13 Me
-
38,26
0,47
Spekvarke
13 Me
-
27,63
-0,20
Stoorlammers
13 Me
-
47,29
-0,99
Varkwors
13 Me
-
21,94
0,00
Vars Hoender
13 Me
-
31,64
0,19
Vleisvarke
13 Me
-
27,41
0,12

Varsprodukte: Swaar strawwe vir agente wat wet oortree

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto: Amelia Genis
Ter illustrasie. Foto: Amelia Genis
Twee varsprodukte-agentskappe se deure is tot dusver vanjaar gesluit en een agent is met R100 000 beboet weens wanbestuur van trustfondse wat aan boere uitbetaal moes word.

Die landbouprodukte-agenteraad (Apac) kon in dié drie afsonderlike tugsake ook bykans R10 miljoen aan boere uitbetaal wat deur varsprodukte-agente aan hulle geskuld is. Dit is geld wat na bewering verduister is uit die markagente-trustrekeninge, waarin die inkomste van produkte-verkope inbetaal word en waaruit produsente uitbetaal moet word.

Apac het reeds in November 2018 dissiplinêr teen twee van die agente opgetree en vroeg in 2019 teen die derde. Apac het die handelslisensies van twee van die skuldige partye onttrek en ’n agent by ’n derde agentskap beboet.

Waar boere finansiële skade gely het, het Apac die boere uit sy getrouheidsfonds betaal.

Tugstappe

Twee agentskappe, Wenpro KZN, wat in Durban handel dryf, en Squires & Sons van Kimberley, se lisensies is onttrek nadat dit aan die lig gekom het dat hulle nie produsente kon betaal vir verkope wat reeds ouer as 30 dae was nie.

’n Ondersoek na die agentskappe het getoon dat die inkomste uit verkope na bewering onregmatig aangewend is en produsente nie hul geld ontvang het nie.

Stappe om die voormalige direkteure van hierdie agentskappe strafregtelik aan te kla, word tans gedoen. Terselfdertyd is daar ’n likwidasieproses aan die gang om die fondse te herwin wat Apac reeds aan boere uitbetaal het.

’n Agent van die Matlotsana-markagentskap in Klerksdorp, mnr. Marius Dreyer, is in dieselfde tyd met R100 000 beboet omdat hy nie volgens die voorskrifte van die Apac-wet, Wet 12 van 1992, opgetree het nie. Hiervan is R90 000 onbepaald opgeskort op voorwaarde dat hy hom nie weer aan oortredings van die Apac-wet skuldig maak nie.

Vertroue

Mnr. Francois Knowles, registrateur van Apac, sê vertroue in die agentebedryf is onontbeerlik.

“Vir Apac is dit ononderhandelbaar dat agente met absolute integriteit sal optree, en ons sal seker maak dat dit wel die geval is. Ons het egter die samewerking van produsente en mede-agente nodig om die oneerlike elemente in die bedryf aan die pen te laat ry. Dit is juis deur besorgde produsente dat ons te hore gekom het van hierdie oortreders.”

Hierdie is die eerste drie sake wat afgehandel is sedert Knowles as registrateur van Apac aangestel is.

“Produsente moet seker maak hulle doen sake met geregistreerde en gelisensieerde agente, sodat hulle die beskerming van Apac het. Dit geld ook agente wat deur produsente of heksejagters beskuldig word – Apac sal vir seker ’n agent se onskuld bewys indien dit die geval is.”

Vir nog inligting besoek www.apacweb.org.za of skakel 011 894 3680. 

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe. Volg ons op WhatsApp om daaglikse landbounuus op jou selfoon te ontvang.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.63
+0.6%
Rand - Pond
19.73
+0.4%
Rand - Euro
16.76
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.18
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,853.53
+0.1%
Silwer
22.10
+0.4%
Palladium
2,068.52
+2.4%
Platinum
956.00
+0.6%
Brent-ruolie
117.40
+2.9%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Want op die berg se ruwe rug, is môre ver, maar reeds in sig!
Positief, hardwerkend, eerlik en aktief. Ek neem gereeld aan sport deel, geniet dit om te lees en spandeer graag tyd in die bos of by die see. Net so gemaklik met 'n das om...
Life is an adventure i'm ready for my next one
Sin vir Humor. Hou van un communications. Hou van buitelewe en toer graag. Positive opregte mens. Reguit Vat my soos ek is mens.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot