AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Vat indringer-vrugtevlieg vas

'n Vrugtevlieg van Asië wat reeds in die noorde van Suid-Afrika voorkom, moet doeltreffend bestry word om verliese te voorkom.

Die uitheemse indringer-vrugtevlieg (Bactrocera invadens) het vastrapplek gekry in sekere noordelike streke van Suid-Afrika en die Departement van Landbou doen ’n beroep op alle rolspelers om dit te beheer.

Me. Makenosi Maroo, ’n hoofdirekteur van die departement van Landbou, Bosbou en Visserye, sê die vrugtevlieg het sy oorsprong in Asië en het na Afrika versprei waar dit vrugte en groente soos mango’s, koejawels, sitrus, maroelas, wildevye, groenrissies, pampoene, waatlemoene en tamaties beskadig.

Indien hierdie vrugtevlieg nie beheer word nie, kan dit lei tot opbrengsverminderings, werkverliese, beperkings op marktoegang asook hoë produksie- en na-oesbeheerkostes wat voedselsekerheid in gedrang kan bring.

Die vrugtevlieg kom reeds in die Vhembe-distrik in Limpopo voor waar dit amptelik beheer word. Dit is ook al opgemerk in die Waterberg-, Capricorn-, Mopani- en die groter Sekhukhune-distrikte in Limpopo. In die Noordwes-provinsie is dit al in die Ngaka-, Modiri- en Molema-distrikte opgespoor. In KwaZulu-Natal het dit al in die uThungulu- en die uMkhanyakude-disrikte kop uitgesteek en in Mpumalanga is dit in die Ehlanzeni-distrik bevestig. Dit is ook in die Francis Baard- en die Siyanda- distrikte van die Noord-Kaap aangetref. In hierdie gebiede word die probleem as “kortstondig” beskou en uitroei-prosedures word gevolg.

Maroo waarsku dat dié vrugtevlieg die potensiaal het om vinnig van een gebied na ’n volgende te versprei. Daarom is dit baie belangrik dat dit beheer word deur doeltreffende boordsanitasie, chemiese beheer en om nie plantmateriaal van ’n besmette gebied na ’n onbesmette gebied te neem nie. Om vrugte en/of plantmatreriaal vanaf ’n kwarantyngebied na 'n onbesmette gebied te vervoer, is ’n vervoerpermit in terme van Regulasie R110 van die Wet op Landboupeste (Wet no. 36 van 1983) ’n voorvereiste.

Internasionale besoekers mag onder geen omstandighede onwettige landbouprodukte die land inbring nie, want dit kan nuwe peste en siektes die land tot gevolg hê, wat dan baie duur en moeilik is om te bestuur, het Maroo gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-1.3%
Rand - Pond
20.11
+0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,713.07
-0.2%
Silwer
20.66
+0.1%
Palladium
2,253.50
-0.2%
Platinum
925.00
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot