AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

‘Vat Regering hof toe oor dienslewering’

Huurpag is ’n sindroom van die tyd en die groenskrif oor grondhervorming is heuning om die mond, sê ’n kenner.

Huurpag is ’n sindroom van die tyd en die groenskrif oor grondhervorming is heuning om die mond, sê mnr. Steve Booysen. Booysen, voorsitter van AfriSake, sê dié dokument is ’n politieke stuk dokumentasie – “dis al wat dit is, en huurpag is die fundamentele grondslag vir die groenskrif.” Die voormalige hoof uitvoerende beampte van Absa was ’n spreker op ’n konferensie oor grondhervorming wat deur die Ad Hoc-komitee vir eiendomsreg aangebied is.

“Ek het groot kommer oor die groenskrif en die onderliggende effek wat dít en huurpag op die verval van ons waardesisteem kan hê,” aldus Booysen. “As ons dink ons het nou ’n probleem met korrupsie, gaan dit met die implementering van die huurpagstelsel net nog erger raak.”

Skaalekonomie
Booysen sê ’n sake-onderneming, soos ’n boerdery, moet skaalekonomie hê  –  ’n “groot besigheid” – om die winde van verandering te weerstaan.

Volgens Booysen, wat ook ’n direkteur van Clover is, is die daling in die aantal melkboere wat aan dié maatskappy lewer ’n teken daarvan. In 1999 het sowat 1 200 melkprodusente of verskaffers melk aan dié maatskappy gelewer, maar dié syfer staan tans op 265.

Kapitalisme
Verder sê Booysen kapitalisme is tans wêreldwyd onder druk en regerings se metodes om ekonomieë te herstel is om belasting te verhoog. Hy waarsku dat Suid-Afrika se belasting in die toekoms ook dié neiging kan begin volg.

Met dié saak in gedagte moedig Booysen ondernemings aan om die Regering hof toe te sleep oor swak dienslewering – soos swak paaie – wat ’n onderneming duur te staan kom. Dié aanbeveling is gebaseer op die feit dat hoë belasting reeds betaal word vir sogenaamde dienste.

Booysen moedig minderheidsgroepe in die land aan om aktief by prosesse betrokke te bly om seker te maak dat hul regte en belange nie op die kantlyn geskuif word nie.

31 Mei 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Soek geselskap
Ek hou van gesels Ek is eerlik en opreg. Ek hou van die natuur. Ek hou van diere. Ek hou daarvan om na myself om te sien.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot