AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Vee-invoer word ondersoek

Al hoe meer vee met die Namibiese brandmerk op die nek duik in die jongste tyd op veeveilings in Suid-Afrika op.

Al hoe meer vee met die Namibiese N-brandmerk op die nek waarvan die naspeurbaarheidsoorplaatjies verwyder is, duik in die jongste tyd op veeveilings in verskeie noordelike provinsies van Suid-Afrika op, sê die Rooivleisbedryfsforum in ’n verklaring.

Ondersoek word nou ingestel na die bedrywighede van verskeie veespekulante wat dié diere met vermoedelik vervalste uitvoerinligting aanbied. Die forum doen in die verklaring ’n beroep op alle betrokkenes in die veebedryf om die bepalings van die ooreenkoms na te kom wat onlangs tussen Suid- Afrika en Namibië gesluit is oor die verhandeling van vee.

Vee bestem vir Suid-Afrika
Bedryfsleiers van albei lande stem saam dat Namibiese vee bestem vir Suid-Afrika net na een van drie eindbestemmings uitgevoer kan word, naamlik ’n slagplaas (word onmiddellik geslag), ’n voerkraal (word later geslag) en na kopers van teeldiere – mits die diere vergesel word van die regte stoetveedokumente.

Die forum sê dit is noodsaaklik dat alle vee wat ingevoer word, reg gemerk is en oorplaatjies moet hê, dat alle vragmotors wat sulke diere vervoer, reg verseël is en die seël eers by die eindbestemming gebreek word, dat vee net gelewer word aan goedgekeurde voerkrale en vir minstens 60 dae gevoer word en dat die verkoper én veeagent verantwoordelik is om die ooreenkoms na te kom.

Die forum versoek ook sy ledeorganisasies om te verseker dat alle wette streng toegepas word en dat oortreders vervolg en swaar gestraf word as hulle die vereistes nie nakom nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.72
+0.6%
Rand - Pond
20.15
+0.2%
Rand - Euro
17.57
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.46
+1.4%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,709.04
+0.5%
Silwer
20.82
+0.5%
Palladium
2,316.19
+4.1%
Platinum
921.91
+1.9%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,567
+3.0%
Alle aandele
66,048
+2.8%
Hulpbronne 10
64,011
+3.8%
Industriële 25
79,668
+2.8%
Finansiële 15
14,091
+2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons deel
Het gesonde uitkyk op die lewe. Probeer gesond leef, fiks bly, stap, om buitelewe te verken en te geniet. binne. Hou van werskaf tuis, krap in die tuin. Sal graag my lewe wil...
Believe in yourself..not everyone is the same.
Vriendlike. spontaan en liefde vol. kan met enige persoon oor die weg kom. vis vang. braai. kamp. kos maak en bak. geniet bomfire. hou van dans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot